# Die vakbond GIWUSA vra vir ‘n noodplan vir werkskepping om die stygende werkloosheid en grootskaalse afleggings in sleutelsektore van die ekonomie aan te spreek. Die president van GIWUSA, Mametlwe Sebei, sê dringende ingryping is nodig om werksgeleenthede te beskerm en werkers te ondersteun wat geraak word deur afleggings in die motor-, metaal-, voedsel- en […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê vordering word gemaak met die opgradering van Sir Lowry’s-pas wat 373,7-miljoen-rand kos. Die projek beoog om padveiligheid, verkeersvloei en toeganklikheid in die Gordonsbaai-gebied te verbeter. Bouwerk het in April 2026 begin en sal na verwagting in April 2028 voltooi wees, mits die toestande gunstig is. Volgens […]
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christelike Forum sê hy sal die Johannesburgse Hooggeregshof nader om die verwydering van die voorsitter van die Kommissie vir Kulturele, Godsdienstige en Taalkundige Regte, Thoko Mkhwanazi-Xaluva, te eis. Die president van die Forum, Marothi Mashashane, sê die Kommissie het geen wetlike of grondwetlike gesag om Christelike kerke te reguleer, te lisensieer of […]
# Die Departement van Landbou sê die regering werk daaraan om ‘n breër nasionale reaksie op voedselonsekerheid en wanvoeding te koördineer. Waarnemende Direkteur Thulile Dlamini sê voedingsverwante oplossings is in al drie doelwitte van die tweede hersiening van die Nasionale Voedsel- en Voedingssekerheidsplan opgeneem. Dlamini sê die landbousektor spreek die onderliggende oorsake van wanvoeding aan […]
# Die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit het vir die 2026/27-seisoen internasionale Blouvlag-status vir drie strande behou, wat die metro se kustoerisme-aanbod versterk in die aanloop tot die somervakansie. Burgemeester Babalwa Lobishe sê Koningstrand, Humewood-strand en Hobie-strand het die gesogte internasionale akkreditasie behou. Humewood het boonop ‘n mylpaal van 25 opeenvolgende jaar in die Blouvlag-program bereik. Volgens Lobishe […]
# Die provinsiale polisiekommissaris van Noordwes, Peter Adams, het die polisie geprys vir hul operasionele optrede ná die ontdekking van nog ’n vermeende geheime dwelmlaboratorium in Thabeng-seksie, Ramokokastad, in Mogwase. Polisiewoordvoerder Thuto Bobelo sê beamptes het ’n lasbrief vir deursoeking en beslaglegging uitgevoer nadat inligting ontvang is oor vermoedelike dwelmvervaardigingsaktiwiteite op die perseel. Bobelo sê […]
# Die onderwysvakbond, SADOU, verskerp pogings om Suid-Afrika se onderwysstelsel te transformeer deur opleiding wat daarop gemik is om moedertaal-onderwys te versterk. Die SADOU-woordvoerder, Nomusa Cembi, sê die program poog om Meesteropleiers toe te rus met die kennis en vaardighede wat nodig is om moedertaal-tweetalige onderwys te ondersteun. Cembi sê die opleidingsprogram sal 180 Meester-opleiers […]
# Die onderwysvakbond, SADOU, vra vir ‘n groter belegging in die ontwikkeling en bevordering van Afrikatale as onderrig- en leertale. SADOU-woordvoerder Nomusa Cembi sê die vakbond het die marginalisering van Afrikatale in die onderwysstelsel in die verlede, konsekwent teengestaan. Cembi sê tweetalige onderwys wat op die moedertaal gegrond is, erken dat Afrikatale gebruik kan word […]
# Die polisie sê sy aanlyn werwingsveldtog lok steeds groot belangstelling, met meer as 300-duisend registrasies wat in net meer as drie dae aangeteken is. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê meer as 232-duisend aansoekers het die profiel-verifikasieproses voltooi, terwyl meer as 190-duisend reeds met hul aansoeke begin het. Sy sê die reaksie dui op groot […]