# Amerikaanse verbruikersentiment het in April skerp gedaal terwyl inflasieverwagting tot sy hoogste vlak sedert 1981 geklim het. Dit kom te midde van ʼn eskalerende handelsoorlog en vrese oor ʼn resessie. Volgens die Universiteit van Michigan se Verbruikersopname het vertroue tot die laagste in drie jaar gedaal en kom voor onder mense van alle ouderdomme, […]
# USA consumer sentiment deteriorated sharply in April and 12-month inflation expectations surged to its highest level since 1981. This comes amid unease over an escalating trade war, and fears of a recession. The University of Michigan Surveys of Consumers said the slump in sentiment to the lowest level in nearly three years was all […]
# Die agste rolprent in die ikoniese Mission Impossible-franchise, Mission: Impossible – The Final Reckoning, maak volgende maand sy eerste amptelike buiging op die Cannes-rolprentfees in Frankryk. Tom Cruise is weer in die rol van Ethan Hunt saam met sy medespelers, Angela Bassett, Hayley Atwell, Ving Rhames en Simon Pegg. Cruise en die regisseur en […]
# Die DA in die Wes-Kaap is bekommerd omdat niemand nog in hegtenis geneem is na die onlangse moord op vier mans in Gugulethu, en die afsonderlike skietvoorvalle in Lavender Hill wat tot drie sterftes gelei het nie. Gugulethu het die vierde hoogste moordsyfer in die provinsie waar 158 moorde verlede jaar binne nege maande […]
# Staatsaanklaer Billy Downer ontken oudpresident Jacob Zuma se bewering dat die staat se beskrywing van sy Stalingrad-strategie rassistiese ondertone bevat. Zuma en die Franse wapenvervaardiger, Thales, het ‘n hofaansoek ingedien om die korrupsiesaak rondom die wapentransaksie teen hulle te laat vaar weens onredelike vertragings. Downer sê in hofstukke hy is verstom oor die bewering […]
# Die politieke ontleder Daniel Silke sê as die regering van nasionale eenheid oorleef sal dit gebroke, onbestendig en relatief wisselvallig wees. Die krake is aan die verdiep terwyl die ANC en die DA van mekaar verskil oor die begroting. Silke sê eerder as om die DA uit te skop, sal die ANC uiteindelik toegee […]
# Krieket: Nieu-Seeland se hoofafrigter in al drie formate, Gary Stead, gaan uittree uit witbal-krieket wanneer sy kontrak in Junie verstryk. Hy het die Swartpette in 2021 tot hulle eerste Wêreldtoetskampioenskapstitel gelei en verlede jaar ‘n ongekende toetssege van drie-nul oor Indië behaal. Stead sê hy sal in die volgende paar weke besluit of hy […]