# Die Internasionale Energie-agentskap se Julie-verslag dui daarop dat die wêreldwye groei in die olievraag met slegs 700-duisend vate per dag in 2025 sal styg. Dit is die stadigste groei sedert 2009, teenoor die wêreldwye styging van 950-duisend vate in Junie tot 105,6-miljoen vate per dag. Die verslag dui daarop dat raffinadery-aktiwiteit ook styg, terwyl […]
# Die minister van Kommunikasie, Solly Malatsi, het die konsep-witskrif oor oudio- en oudiovisuele mediadienste en aanlynveiligheid in die Staatskoerant gepubliseer. Hy het ook ‘n slimtoestel-toegangsinisiatief bekend gestel vir leerders, studente en township-entrepreneurs. Malatsi het die privaat sektor se steun versoek onder die SA Connect-program. Hy sê die departement sal maandelikse bestuursoorsigte en kostebeheer instel, […]
# President Cyril Ramaphosa het oud-adjunkpresident David Mabuza onthou as ‘n persoon wat die ANC, die Mpumalanga-provinsie en die land verenig het. Mabuza het die voorsittersposisie van die ANC in Mpumalanga vir drie termyne beklee. Ramaphosa het vanoggend by sy begrafnis in Mbombela teruggekyk na hul gesamentlike pogings in 2017 om ANC-eenheid te bou en […]
# Die African Transformation Movement het voorgestel dat Suid-Afrika na Azania hernoem word en dit ‘n kragdadige stap vir dekolonisasie en kulturele herwinning genoem. ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, sê Suid-Afrika kort ‘n unieke identiteit, aangesien dit ‘n geografiese etiket dra is wat deur ‘n koloniale bewind opgelê is. Ntshona sê Azania is gewortel in […]
# Die Regterpresident van die Vrystaatse Hooggeregshof, Cagney Musi, het die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, versoek om feitelike bewyse te lewer vir bewerings dat sommige regterlike beamptes met misdadigers saamspan. In ‘n onderhoud met SABC News sê Musi die vae bewerings is skadelik en kan die publiek se vertroue in die regbank ondermyn. Hy sê […]
# Die EFF-leier Julius Malema het hulde gebring aan die voormalige adjunkpresident David Mabuza as iemand wat mense verenig en armes ondersteun het. Mabuza is verlede week Donderdag ná ‘n lang siekbed weens asemhalingsprobleme in die hospitaal oorlede. In ‘n onderhoud met Newzroom Afrika by Mabuza se begrafnis in Mbombela, het Malema gesê hy verwerp […]
# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, sê sy departement sal voortgaan met die skikking wat buite die hof verkry is oor die analoog-afskakelingsgeskil. Dit volg op ‘n uitspraak vroeër wat die afskakeling in Maart gekeer het nadat dit deur die SABC en ander uitsaaiers betwis is. Malatsi sê regspanne het opdrag […]
# Sokker: Premierliga-kampioene Liverpool het spannommer 20 onttrek ter ere aan die oorlede voorspeler Diogo Jota, wat verlede week Donderdag in ‘n motorongeluk dood is. Die klub het gister die emosionele aankondiging gemaak ná oorlegpleging met Jota se vrou, Rute, en familie. Sy nommer sal nie meer op enige vlak gebruik word nie, insluitend Liverpool […]
# Tennis: For both number-8-seeded Iga Swiatek from Poland and number-13-seeded Amanda Anisimova from the US, it will be their first finals encounter at Wimbledon today. Anisimova has never played a Grand Slam final on any surface before, and while Swiatek has been in five Grand Slam finals before, she has only reached a quarter-final […]