# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, sê die party sal onnodige burokrasie vir klein ondernemings verminder en munisipale aankoopgeleenthede vir plaaslike ondernemings verbeter. Maimane het tydens die bekendstelling van BOSA se verkiesingsveldtog in Mphakane, Limpopo, gepraat. Hy sê hulle sal gemeenskapsvergaderings, diensverslagdoening op wyk-vlak en openbare prestasieteikens gebruik om te verseker […]
# Die DA sê Eskom se boubegrotings vir Medupi en Kusile weerspieël nie die volle koste vir Suid-Afrika nie. Hy sê die breër uitgawes wat met die projekte verband hou, moet ook in ag geneem word. Kevin Mileham van die DA sê Eskom se syfers toon goedgekeurde boubegrotings van 145-miljard-rand vir Medupi en 160,5-miljard-rand vir […]
# Motorsport: Lando Norris het ‘n skitterende voorste wegspringplek vir die eerste Spaanse Grand Prix op F-1 se splinternuwe Madrid-renbaan behaal. Die McLaren-renjaer het ‘n skouspelagtige finale rondte afgelê om die kampioenskapleier en Mercedes-renjaer, Kimi Antonelli, met slegs 0,011-sekondes te klop. Max Verstappen van Red Bull is in die derde plek, gevolg deur Ferrari se […]
# Motorsport: Lando Norris clinched a stunning pole position for the inaugural Spanish Grand Prix at F1’s brand-new Madring circuit. The McLaren driver delivered a spectacular final lap to edge out championship leader Kimi Antonelli by just 0.011-seconds. Red Bull’s Max Verstappen claimed third, closely followed by Ferrari’s Lewis Hamilton, with his teammate Charles Leclerc […]
# Die Parlement het bevestig dat ‘n man in sy dertigs Vrydag in die vroeë oggendure die parlementêre terrein onwettig betree het. Die parlementêre woordvoerder, Moloto Mothapo, sê die man is onmiddellik deur die Parlementêre Beskermingsdienste in hegtenis geneem. Volgens Mothapo is hy daarna aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens oorhandig en hy is steeds in aanhouding:
# Tennis: Elena Rybakina has won her first US Open title after beating defending champion Aryna Sabalenka in a thrilling three-set final in New York yesterday. Sabalenka, from Kazakhstan, also won the Australian Open earlier this year, prevailing 6-4, 5-7, 6-2 to claim her third Grand Slam crown. The victory sees Rybakina rise to world […]
# Die Griekwas is vir nog ‘n jaar gekroon Carling Currie-bekerkampioene nadat hulle ‘n swaarverdiende oorwinning van 23-16 teen die Pumas behaal het. Die tuisspan, wat gistermiddag in ‘n stampvol stadion in hul tuisdorp, Kimberley, gespeel het, het in die tweede helfte teruggeveg om die beker te behou. Dit is ondanks die Pumas se voorsprong […]
# Rugby: Die Springbokke het seker gemaak hulle wen die trofee vir die eerste Rugby’s Greatest Rivalry-reeks deur gister in die vierde en laaste wedstryd in Baltimore ‘n oortuigende oorwinning van 43-28 oor die All Blacks te behaal. Suid-Afrika het ses drieë teenoor Nieu-Seeland se vier gedruk, met Damian de Allende, Morné van den Berg, […]
Rugby: The Springboks made sure they won the inaugural Rugby’s Greatest Rivalry series trophy outright by scoring an emphatic 43-28 win over the All Blacks in the fourth and final game in Baltimore on Saturday. South Africa scored six tries to New Zealand’s four, with Damian de Allende, Morné van den Berg, Malcolm Marx, Pieter-Steph […]