# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni sê die Stoffberg-duikweg in Brakpan, wat in Julie vanjaar na herstelwerk weer vir verkeer oopgestel is, toon reeds kommerwekkende tekens van verval. Riaan van Zyl van die party sê tydens toesig was dit duidelik dat die teer op die herstelde gedeelte, vanaf Goodsweg na die stasie, reeds verkrummel:
# Die Departement van Binnelandse Sake sê die “Tuis”-visie brei steeds uit terwyl hulle voorberei om binnekort amptelik ‘n nuwe kantoor vir Binnelandse Sake by die Kaapstadse Burgersentrum te open. Die fasiliteit bring dienste nader aan inwoners, in lyn met die departement se “Tuis”-visie vir Binnelandse Sake. Die Departement sê die sentraal-geleë kantoor sal gerieflike […]
# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling doen ‘n beroep op alle geregistreerde organisasies sonder winsbejag om verdagte finansiële transaksies onmiddellik by die owerhede aan te meld. Amptenare sê die stap is daarop gemik om geldwassery, bedrog en die misbruik van skenkerfondse binne die sektor te voorkom. Organisasies sonder winsbejag word herinner aan hul wetlike verpligtinge […]
# Die DA waarsku pasiënte wat noodbehandeling in die Helen Joseph Akademiese Hospitaal moet ontvang, kan in gevaar wees nadat hulel aangeraai is om behandeling by ander hospitale te ontvang. Volgens ‘n kennisgewing deur die hoof van die hospitaal se trauma-eenheid, Patricia Saffy, sal die noodafdeling die res van Augustus gesluit bly. Dit volg nadat […]
# Rugby: Tussen een- en twee-duisend kaartjies is nog beskikbaar vir Saterdag se eerste toets tussen die Springbokke en die All Blacks in Johannesburg, ondanks ‘n Uitverkoop-kennisgewing wat vroeg in Junie op Rugby’s Greatest Rivalry se Facebook-blad geplaas is. Beskikbare kaartjies vir die wedstryd op Ellispark kos van een-duisend-650- tot vier-duisend-rand elk. Die hoë pryse […]
# Die menslike voorvaderlike oorskot van 84 Namibiërs sal vandag na hul land gerepatrieer word, insluitend twee voormalige politieke gevangenes wat op Robbeneiland aangehou is. Simon Petrus Niilenge en Festus Nehale is in ballingskap dood en in Kaapstadse begraafplase ter ruste gelê. Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur, in vennootskap met die Iziko Museums […]
# South Korea’s defence ministry announced its annual joint military drills with the US will be cut short by six days at the request of Washington. Seoul said that the “period and scale” of the 2026 Ulchi Freedom Shield exercise had been adjusted due to a proposal by the US side. The drill will now […]
# Padwedlope: Volgende jaar se 100ste Comrades-marathon sal die grootste deelnemersveld nóg hê, terwyl rekordprysgeld ook op die spel is. Die organiseerders sal 28-duisend inskrywings aanvaar vir die uitmergelende wedloop op 13 Junie, met prysgeld van meer as 8,9-miljoen-rand. Die wenners van die mans- en die vrouewedloop sal elk ‘n miljoen-rand ontvang, met bonus-aansporings indien […]
# Die Johannesburgse Stadsparke en Dieretuin nooi gesinne uit vir ‘n reünie op Saterdag die 22ste. Die toegangsfooi sal slegs 22-rand per persoon wees as deel van sy spesiale aanbod van “22-rand op die 22ste” wat die dieretuin se 122ste verjaarsdag herdenk. Dis in 1904 geopen. Stadsparke sê die afslagtarief maak ‘n gesinsuitstappie bekostigbaar en […]