# Die DA sê die party oorweeg ‘n mosie van wantroue teen president Cyril Ramaphosa en beskuldig hom dat hy ministers beskerm wat van korrupsie aangekla is. Die DA-leier John Steenhuisen het ook die party se onttrekking aan die Nasionale Dialoog aangekondig en noem dit ‘n verkwistende ANC-verkiesingsfoefie. Dit volg na die afdanking van die […]
# Rugby: Die Springbokke het weereens bewys hoekom hulle die heersende wêreldkampioen is toe hulle die Barbarians oortuigend met 54 – 7 op ‘n nat veld in Kaapstad geklop het en in die proses agt drieë gedruk het. Die Bokke het van die begin af oorheers met Malcolm Marx wat binne die eerste vyf minute […]
# Large crowds of mourners dressed in black lined streets in Iran’s capital Tehran as the country held a funeral yesterday for top military commanders, nuclear scientists and civilians killed during Israeli attacks on Iran. At least 16 scientists and 10 senior commanders were among those mourned at the funeral, including armed forces chief Major […]
# Rugby: The Springboks again showed again why they are the reiging world champions when they convincingly beat the Barbarians by 54 – 7 on a wet pitch in Cape Town last night, scoring eight tries in the process. The Bokke dominated from start and went over the line in the first five minutes with […]
# Die Interpol-misdaadambassadeur, Andy Mashaile sê die inhegtenisneming van die hoof van misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo is rede tot ernstige kommer vir wetstoepassing. Khumalo en ses ander is Donderdag in hegtenis geneem op aanklagte van bedrog en korrupsie. Die Pretoria-landdroshof het borgtog van tien-duisand-rand aan vyf van die beskuldigdes toegestaan, terwyl een beskuldigde in aanhouding bly […]
# Die nasionale kommissaris van Korrektiewe Dienste, Makgothi Thobakgale, het gevangenisbeamptes gewaarsku teen hulp aan gevangenes met smokkelware en elektronika. Dit volg nadat hy Vrydagaand ‘n verrassingsdeursoeking by die Matatshe Korrektiewe Sentrum in Thohoyandou, Limpopo, gelei het. Die operasies, gemik op die aanhoudingsentrums in Limpopo, Mpumalanga en Noordwes, se doel is om smokkelary en onwettige […]
# Die African Transformation Movement, het onder leiding van sy parlementêre leier, Vuyo Zungula, omvattende grondwetlike wysigingsvoorstelle ingedien. Belangrike veranderinge sluit in die hernoeming van Suid-Afrika na die Republiek van Azanië, die herstel van die doodstraf en ‘n verbod op dubbele burgerskap. Die voorstel eis ook grondhervorming wat terugdateer tot 1652, nasionalisering van hulpbronne en […]
# Die Stad Tshwane sal vandag die kragtoevoer na die Wapadrand- en Mooikloof-substasies van 9 vm tot 1 nm afskakel. Die stad se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê dit vorm deel van die opgradering van die Waltloo-Njala-transmissielyn om die elektrisiteitsvoorsiening na die oostelike netwerk te bestendig. Hy sê tegnici sal nuwe infrastruktuur koppel, skakelstelsels toets en […]
# Die junior burgemeester van Johannesburg, Kamogelo Malikane, het die minister van Basiese Onderwys versoek om dringend in gehalte-voorskoolse onderwys te belê. Tydens die Junior G20-leerderleierskapsberaad het Malikane beklemtoon dat vroeë onderrig die hoeksteen is van kognitiewe, sosiale en emosionele ontwikkeling. Hy sê daar is ‘n behoefte aan opgeleide opvoeders, toegang tot hulpbronne in arm […]