# ‘n Bevel om Oekraïne se toegang tot ‘n militêre satellietstelsel te beperk, het glo uit die Withuis gekom. SpaceX se militêre satellietdiens, Starshield, ondersteun Oekraïne se oorlog-bedrywighede en hommeltuie. Die Pentagon is sy grootste kliënt, maar amptenare sê die beperkings is nie op versoek van president Donald Trump ingestel nie. Reuters haal Amerikaanse en […]
# Russia has nearly finished building a major new base for launching jet-powered drones in just six weeks. This is according to defence experts and a Reuters analysis of satellite imagery, in the latest expansion of its attack capability close to Ukraine. The construction coincides with a surge in the use of Russian jet-powered attack […]
# AgriSA sê sterker vennootskappe, verantwoordbaarheid en doeltreffende inwerkingstelling is nodig om die landbousektor te laat groei. Dit volg op die 2026-kongres, waar hy vyf prioriteite gestel het: grondhervorming, natuurlike hulpbronne, arbeid, landelike veiligheid, ekonomie en handel. AgriSA se president, Willem de Chavonnes Vrugt, sê grondhervorming moet boere help om suksesvolle ondernemings te bou, terwyl […]
# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê tegnologiese verandering moet werkers bevoordeel en nie net ondernemings nie, aangesien outomatisering en kunsmatige intelligensie werkplekke hervorm. Die vakbondfederasie FEDUSA se agtste nasionale kongres fokus op die waardigheid van werkers, regte en die toekoms van werk. MISA se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê werkers moet betrek word by besluite oor nuwe tegnologie […]
# Die DA sê kankerpasiënte kan vertragings in hul behandeling ondervind nadat die bedryfslisensies van twee bestralingsmasjiene in die Charlotte Maxeke-hospitaal opgeskort is weens ‘n tekort aan gekwalifiseerde personeel. Die DA-lid, Madeleine Hicklin, sê twee bykomende masjiene vir kankerbehandeling wat twee jaar gelede vir die Chris Hani Baragwanath-hospitaal aangekoop is, word steeds nie gebruik nie […]
# AfriForum ondersteun ’n slagoffer van geslagsgeweld wat strafregtelike klagte teen twee polisiebeamptes ingedien het. Hulle word daarvan beskuldig dat hulle haar aanrandingsaak gesluit het sonder om die ondersoek te voltooi. Emmah Mailula is na bewering in April by haar huis in Mamelodi aangerand. Die organisasie sê die polisie het die dossier as “teruggetrek” gemerk, […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het bewerings ontken dat ‘n lasbrief uitgereik is vir die inhegtenisneming van die leier van die March and March-beweging, Jacinta Ngobese-Zuma, en haar man, Xolani. Woordvoerder Kaizer Kganyago sê die instelling neem onafhanklik vervolgingsbesluite wat gegrond is op die Grondwet, die wet en bewyse, sonder opdragte van politieke partye of openbare […]
# Die Madlanga-kommissie het bewerings deur die omstrede sosiale vlinder Serge Cabonge van moontlike inmenging by ‘n strafregtelike ondersoek as vals en ongegrond verwerp. Die aantygings is in ‘n stemopname onthul wat tydens die borgtogverrigtinge van die voormalige adjunkkommissaris van Polisie, Shadrack Sibiya in die Randburgse landdroshof gespeel is. Die kommissie se woordvoerder, Jeremy Michaels, […]
# Build One South Africa doen ‘n beroep op die regering om sy bestedingsprioriteite te verander ten einde die lewenskoste te help verlig. Die party vra in aanloop tot die mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring volgende week, dat meer geld bestee word aan die herstel van waterinfrastruktuur, werkskepping, die verbetering van polisiëring en om munisipaliteite tot verantwoording te roep. […]