# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party sal nie by die Stad Johannesburg se raad inmeng oor die aanstelling van die stadsbestuurder nie. Die ANC sal die proses met insette volg. Die raad het verlede week ‘n verslag teruggetrek wat Floyd Brink se aanstelling in die pos aanbeveel. Brink is twee keer […]
# Die Stad Kaapstad se Energiedirektoraat het aangekondig dat sy Paardevlei 132-kilovolt-skakelstasie twee groot toekennings ontvang het. Die stasie het silwer ontvang by die Internasionale Projekbestuursvereniging Globale Projekuitnemendheidstoekennings 2025 en was naaswenner by die Projekbestuursberaad se Prestige-toekennings 2025. Burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê hierdie toekennings demonstreer uitnemendheid in infrastruktuurlewering:
# ‘n Senior publieke reg-professor Nomthandazo Ntlama-Makhanya aan die Fort Hare-universiteit is erken as een van Suid-Afrika se invloedrykste vroue en het die Mail & Guardian Power of Women-toekenning in die kategorie Reg en Geregtigheid gewen. Die universiteit sê die eerbewys is ‘n gepaste erkenning van Ntlama-Makhanya se dekade lange akademiese werk, mentorskap en diens […]
# Die MK-party sê hulle waarsku dat Suid-Afrika se verwydering van die Finansiële Aksietaakmag se gryslys nie noodwendig lei tot groter beleggings of beter ekonomiese omstandighede vir mense nie. Des Van Rooyen van MK sê dis nog ‘n illusie wat deur die eerste wêreld aangebied word, wat voorhou dat slegs die nakoming van en belyning […]
# Die Jacob G. Zuma-stigting het kennis geneem van die hersirkulasie van ‘n ou fondsinsamelingsplakkaat vir president Zuma se regskoste. Die stigting se woordvoerder, Mzwanele Manyi, sê die stigting het geen fondsinsamelingsveldtogte van hierdie aard gemagtig nie. Hy het herhaal die stigting sal slegs reaksie lewer op die onlangse uitspraak teen die voormalige president om […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty het die raadgewende opinie van die Internasionale Geregshof verwelkom wat die Palestynse volk se reg op ‘n onafhanklike en soewereine staatskap en selfbeskikking herbevestig. Pius Vilakati van die SAKP sê hierdie grondliggende reg is deur die apartheid-Israel-regime onderdruk sedert Palestina vanaf 1947 binnegeval en beset is. Hy sê die regime het […]
# Die Activists and Citizens Forum doen ‘n beroep op die Teen-korrupsie-ondersoekdirektoraat om Hangwani Maumela en almal wat daarvan beskuldig word dat hulle die meer as 2-miljard-rand by die Tembisa-hospitaal geplunder het, onmiddellik in hegtenis te neem. Forumwoordvoerder, Dennis Bloem, sê geen arrestasies is gemaak nadat die SOE en die Batebeslagleggingseenheid die eiendom van een […]
# Pakistan se minister van Verdediging, Khawaja Muhammad Asif, het ‘n waarskuwing gerig dat mislukking in die voortgesette vredesonderhandelinge met die Taliban in Istanbul tot volskaalse oorlog langs die gedeelde grens met Afganistan kan lei. Die gesprekke is daarop gemik om ‘n onlangse wapenstilstand te verstewig en ‘n daadwerklike moniteringsmeganisme te vestig om oorgrens-aanvalle deur […]
# Die DA doen ‘n beroep op die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, om dringend Suid-Afrika se amptelike inskrywings vir die 2026 Oscar-toekennings te befonds. Die party sê privaat instellings soos MultiChoice en AFDA het reeds hul steun toegesê, terwyl die Stad Kaapstad en die Nasionale Film- en Videostigting hulle nou amptelik […]