# Die nasionale direkteur van Openbare Vervolging, Advokaat Shamila Batohi, het die moord op ‘n jong aanklaer van die Distrikshof, Elona Sombulula, veroordeel. Die 30-jarige het in 2022 by die Nasionale Vervolgingsgesag aangesluit deur die program vir aspirant-aanklaers. Sombulula het as streekshofaanklaer by die Landdroshof in Ngcobo in die Oos-Kaap waargeneem toe hy Dinsdagaand doodgeskiet […]
# Die GOOD Party sê Werkersdag is ‘n kragtige herinnering aan die stryd en swaar verworwe vordering van werkers en die arbeidsbeweging. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê Suid-Afrika moet ook aandag skenk aan die dringende behoefte aan sterk, inklusiewe ekonomiese hervorming wat werk skep en kleinsake ondersteun. Hy sê tensy die land ‘n volgehoue […]
# President Donald Trump het vir nog tyd gevra vir die Amerikaanse ekonomie wat teen ‘n jaarlikse koers van 0,3-persent gekrimp het. Dit volg nadat dit die vorige kwartaal met 2,4-persent gegroei het. Kommer bestaan nou oor ‘n resessie. Trump het egter sy voorganger, Joe Biden, die skuld gegee vir die teleurstellende syfers en gesê […]
# Sokker: Die wedloop op die titel in die Premierliga het nou nog verder in die guns van die kampioene, Mamelodi Sundowns, geswaai ná drie inhaalwedstryde Woensdagaand. Sundowns het hul voorsprong oor Orlando Pirates, wat tweede lê, tot 12 punte vergroot nadat hulle Richardsbaai 3-0 geklop en Pirates 1-0 teen Sekhukhune United verloor het. Sekhukhune […]
# Tennis: Verlede jaar se naaswenner, Aryna Sabalenka, het Woensdag Oekraïne se Marta Kostyuk geklop om vir ‘n vierde keer na die halfeindronde van die Madrid Ope deur te dring. Sabalenka speel nou teen nog ‘n Oekraïnse speler, Ilina Svitolina, die eerste Oekraïnse vrou om ‘n halfeindronde in Madrid te haal. Iga Swiatek is ook […]
# Amerika en Oekraïne het ‘n ooreenkoms onderteken waarmee die VSA toegang sal kry tot Oekraïnse skaars aardminerale in ruil vir die vestiging van ‘n beleggingsfonds in dié land. Oekraïne se president, Volodymyr Zelensky, sou die ooreenkoms in Februarie tydens sy besoek aan Amerika sluit, maar dit het agterweë gebly toe die besoek kortgeknip is […]
# Die polisie het bevestig dat die soek- en reddingspanne stukke van ‘n voertuig – insluitend ‘n voor- en agterbuffer – by die Hennopsrivier in Centurion gevind het. ‘n Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê kenners probeer vasstel of dit met die Volkswagen Polo verbind kan word waarmee die polisiekonstabels Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge […]
# President Donald Trump has asked for more time on the US economy as it contracted at an annual rate of 0.3-percent. This follows growth of 2.4-percent in the previous quarter and is stoking recession fears. However, the president blamed his predecessor Joe Biden for the disappointing numbers and said the figure was misleading because […]
# Soccer: The Premiership title race has tilted further in favour of champions Mamelodi Sundowns after a trio of catch-up matches on Wednesday night. Sundowns stretched their lead over second-placed Orlando Pirates out to 12 points, after their 3-0 win over Richards Bay and the Pirates’ 1-0 loss to Sekhukhune United. Sekhukhune’s win not only […]