# Die organisasie teen belastingmisbruik, het die Hooggeregshof in Pretoria genader om veranderinge aan die Wet op Openbare Finansiële Bestuur aan te vra. Die organisasie sê die huidige wet het toegelaat dat mislukte leiers by instellings soos due Suid-Afrikaanse Lugdiens en die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, aanspreeklikheid vrygespring het. Stefanie Fick van OUTA sê […]
# Sokker: Afskoptye kan verskuif word in volgende jaar se Wêreldbeker in die VSA, Kanada en Mexiko weens kommer oor die hitte. Dit volg nadat temperature van tussen 30- en 40-grade Celsius in vanjaar se Klubwêreldbeker in Amerika aangeteken is, wat tot kommer oor spelers se gesondheid gelei het. Die president van die sport se […]
# Rugby: Die skrumskakel Dewaldt Duvenage speel vanaand sy honderdste wedstryd vir die Stormers in die Verenigde Rugbykampioenskapskragmeting teen Ospreys in Kaapstad. Hy het sy buiging in 2009 gemaak, en ook 72 keer vir die Franse span Perpignan gespeel, en 98 keer vir Benetton in Italië. Duvenage se insluiting in die opdrafspan is die enigste […]
# ANC-lede wat genoem word in die Madlanga-kommissie van ondersoek na politieke inmenging in die regstelsel, sal voor die party se integriteitskomitee verskyn. Hulle sluit in die nasionale uitvoerende komiteelid en die minister van Polisie, Senzo Mchunu, wat betrek word by bewerings van inmenging in die polisie. Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê die regering wil ‘n herstelknoppie druk om dienslewering en finansiële bestuur te verbeter. Hy het by die Plaaslike Regering-Indaba in Midrand, Gauteng, gesê die bekamping van korrupsie, aanstelling van gekwalifiseerde beamptes, en die versterking van metro’s, is die sleutel tot die herstel van […]
# Die Ouditeur-Generaal Tsakani Maluleke het ‘n beroep gedoen op dringende verantwoordbaarheid en hervorming in munisipaliteite en gewaarsku teen die kultuur van straffeloosheid. Maluleke het by die Plaaslike Regeringsindaba in Midrand, Gauteng, gepraat en ongemagtigde uitgawes van meer as 31-miljard-rand bekendgemaak. Maluleke het verwys na water- en elektrisiteitsverliese van 37-miljard-rand en ondoeltreffende toesigstrukture. Sy dring […]
# Die MK-party het die Madlanga-kommissie van ondersoek gekritiseer en noem dit ‘n politieke instrument wat ontwerp is om die regering teen verantwoordbaarheid te beskerm. Die party voer aan die kommissie mors belastingbetalers se geld want dit kos meer as een-miljoen-rand per dag sonder werklike uitkomste. Die Konstitusionele Hof sal na verwagting vandag uitspraak lewer […]
# Krieket: Die Vroue-Proteas begin vandag in Guwahati hul 50-boulbeurt Wêreldbeker-veldtog teen die viermalige kampioene, Engeland. Engeland is tans derde op die wêreldranglys vir die Eendagkompetisie na die verdedigende kampioene Australië en mede-gasvroue, Indië. Suid-Afrika is vyfde op die ranglys agter Nieu-Seeland. Die Proteas het die halfeindrondes in die laaste twee toernooie bereik en ook […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê die Wes-Kaap se 12 afgekondigde vissershawens toon bestendige vordering met herlewing. Verbeteringe in infrastruktuur, veiligheid, en bedrywighede ondersteun kusekonomieë en volhoubare visserye. Sleutel-ontwikkelings sluit in die bestuur van meer as 300 vaartuie, die verwydering van gesinkte bote in Houtbaai, en nuwe elektroniese sekuriteitinstallasies […]