# Sweden’s centre-left opposition is narrowly ahead in the parliamentary election, but the result remains too close to call. The bloc led by Social Democrat Magdalena Andersson is projected to win 176 seats, compared with 173 for the right-wing bloc backing prime minister Ulf Kristersson. Some votes, including those cast overseas, are still being counted. […]
# Die Wes-Kaapse regering en die Mosselbaai-munisipaliteit het ooreengekom om sandsakke by Diazstrand te pak as ‘n tydelike maatreël om die risiko van kus-erosie te verminder. Die sakke is bedoel om die risiko van duine wat ineenstort te bekamp en om nabygeleë eiendomme, infrastruktuur en die publiek te help beskerm terwyl permanente oplossings oorweeg word. […]
# Die Vryheidsfront Plus in die Oos-Kaap sê ‘n oordadige gala wat die burgemeester van Nelson Mandelabaai, Babalwa Lobishe, as deel van haar stadsrede gehou het, is ‘n klap in die gesig van inwoners wat met swak dienslewering worstel. Bill Harington van die party sê die munisipaliteit het te kampe met ‘n werkloosheidsyfer van 33-persent, […]
# Students in several Asian education systems are leading the world in reading, mathematics and science, according to the latest International Student Assessment rankings. The strongest results came from four Chinese regions and Singapore, while Japan, South Korea, Chinese Taipei and Macao also ranked among the global top performers. Estonia and the United Kingdom were […]
# Die organisasie teen Belasting Misbruik sê Eskom het opgehou om huishoudings wat nie hul sonkragstelsels registreer nie, te dreig met boetes of om hulle kragtoevoer af te sny. Die nutsmaatskappy het ook die vereiste laat vaar dat ‘n geregistreerde professionele persoon hierdie stelsels moet goedkeur. Die uitvoerende hoof van OUTA, Wayne Duvenage, sê Eskom […]
# Die Wes-Kaapse regering verskerp sy reaksie op tuberkulose, met meer as 53-duisend aktiewe gevalle wat teen verlede maand aangemeld is. Die provinsiale Gesondheidsdepartement het TB-toetsing uitgebrei, veral vir hoërisikogroepe, en bied voorkomende behandeling aan vir kinders wat aan die siekte blootgestel is. Inwoners word versoek om getoets te word as hulle TB-simptome het of […]
# AgriSA en die Landbou-Sakekamer vra meer landbouhandel tussen BRICS-lande. Hulle voer aan laer tariewe en minder handelsprobleme sal Suid-Afrikaanse boere en ondernemings help om meer markte te bereik en voedselsekerheid te versterk. Wandile Sihlobo van AgriSA sê BRICS-lande voer jaarliks landbouprodukte ter waarde van meer as vier-miljard-rand in, maar hoë tariewe en ingewikkelde handelsreëls […]
# Cricket: Nthabiseng Nini took four wickets on her international debut and Anneke Bosch struck a rapid 72 as the Protea Women thrashed Zimbabwe by eight wickets in the opening T20 International in Bulawayo. Zimbabwe were bowled out for 89, with Nini claiming four for 17, before South Africa reached the target with 54 balls […]
# Krieket: Nthabiseng Nini het vier paaltjies in haar eerste internasionale wedstryd laat kantel en Anneke Bosch het ‘n vinnige 72 lopies aangeteken in die Protea-vroue se oorwinning van agt paaltjies in die eerste T20-internasionale wedstryd teen Zimbabwe in Bulawayo. Zimbabwe is vir 89 lopies uitgeknikker met Nini wat vier paaltjies vir 17 lopies geneem […]