# Die UDM het die publikasie verwelkom van die Nasionale Wysigingswet op Landvervoer en sy regulasies waarin e-taxis nou amptelik erken word as ‘n wettige manier van vervoer in Suid-Afrika. Yongama Zigebe van die UDM sê terwyl die amptelik erkenning van e-taixs verwelkom, word die sektor steeds deur buitelanders oorheers. Hy sê hierdie werklikheid beperk betekenisvolle deelname […]
# RISE Mzansi sê hy is gereed om ‘n gemeenskap te bou waar dienste soos vullisverwydering, water en sanitasie regoor die land gelewer word. Woordvoerder van RISE Mzansi, Mabine Seabe sê, sonder funksionele munisipaliteite, kan Suid-Afrikaners vergeet om ‘n funksionele Suid-Afrika te bou. Hy sê elke huishouding, onderneming en burger, funksioneer in ‘n munisipaliteit en […]
# Die Stad Kaapstad sê nuwe digitale innoverings maak dit moontlik om aansoeke vir biblioteekkaarte nou aanlyn te doen. Die Stad se volledige fisiese katalogus is ook aanlyn, bykomend tot duisende e-boeke en luisterboeke van OverDrive en Project Gutenberg. Die lid van die burgemeesterskomitee vir Gesondheid, Francine Higham sê lede kan na registrasie hulle kaarte by hul […]
# ‘n Gedenkdiens sal Sondag in Arizona gehou word vir die vermoorde regse aktivis Charlie Kirk, in ‘n stadion met sitplek vir meer as 60-duisend mense. Die 31-jarige Kirk is Woensdag in Utah doodgeskiet, waarna sy vermeende moordenaar, Tyler Robinson, homself aan die polisie oorgegee het. Die hoofkantoor van Kirk se organisasie, Turning Point USA, […]
# Nepal’s newly appointed interim prime minister says she will be in the post for no longer than six months. Sushila Karki said she would hand over to the new government which will emerge after elections on 5 March next year. Her appointment comes after more than 70 people were killed during anti-corruption protests which […]
# Atletiek: Nadat die nasionale gemengde aflosspan die Afrika-rekord in die eerste ronde uitdunne gebreek het, het hulle Saterdag in die eindronde gedurende die eerste dag van die Wêreldatletiekkampioenskap in Tokyo, Japan, in die sesde plek geeïndig. Die nasionale kampioen, Gift Leotlela en die Suid-Afrikaanse rekordhouer, Akani Simbine het albei hulle uitdunne gewen in die […]
# ‘n Dronk bestuurder is aangekeer op die N3 suidwaarts in KwaZulu-Natal, nadat hy teen drie motors vasgery het toe hy van ;n misdaad toneel probeer vlug het. Woordvoerder van die Department van Vervoer, Ndabezinhle Sibiya, sê ‘n ontstelde vrou het die Padverkeersinspektoraat in kennis gestel van ‘n dronk bestuurder wat in haar vasgery en […]
# Rugby: Die vertoning van die Springbok-vroue by die 2025 Vroue-Wêreldbeker is nie net ‘n aanwyser van wat in die toekoms lê nie, maar ook ‘n nalatenskap wat die volgende generasie sal inspireer om hulle na te doen. Die hoofafrigter, Swys de Bruin, sê die span was 12de op die wêreldranglys aan die begin van […]
# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, het bevestig die department het die BMIT Knowledge Group aangestel om ‘n befondsingmodel vir die SABC te ontwikkel. Malatsi sê BMIT is ‘n bekende Suid-Afrikaanse IKT-navorsings- en adviesfirma met ‘n bewese rekord van ekonomiese modellering, markanalise in die uitsaaiwese, en regulatoriese beleidsondersteuning: