# French President Emmanuel Macron rejected calls to resign and blasted his opponents on Monday. His latest government is threatened by two no-confidence motions that could bring it down by the end of the week. Macron has burned through five prime ministers in less than two years. Many of his rivals have said Macron’s only […]
# Diplomatieke bronne sê Turkye en Irak se teenkanting van Benjamin Netanyahu se teenwoordigheid by vandag se Gaza-beraad in Egipte het veroorsaak dat hy op die nippertjie gekanselleer het. Wêreldleiers vergader later vandag by die Egiptiese oord, Sharm El-Sheikh, om ‘n dokument te onderteken wat die oorlog in die Gazastrook beëindig. Die Amerikaanse president Donald […]
# Die Kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, het sy diepe hartseer uitgespreek ná die dodelike busongeluk Sondag op die N1 naby Musina. Volgens berigte het die ongeluk verskeie lewens van Zimbabwiërs en Malawiërs geëis. Masiapato het sy meegevoel betuig aan die families en naburige regerings en beskryf die tragedie as ‘n pynlike herinnering aan […]
# Die Daily Maverick en News24 betwis ‘n aansoek dat getuienis in die Madlanga-kommissie agter geslote deure aangehoor moet word. Getuienisleiers het aansoek gedoen om getuienis onbepaald in camera aan te bied terwyl die verhoor voortduur. Die media en die publiek sal dus nie toegelaat word om die getuienis aan te hoor nie. Die twee […]
# Die Portefeuljekomitee oor Toerisme sê ‘n weeklange oorsig in Gauteng, wat gefokus het op infrastruktuurontwikkeling in dorpe en landelike gebiede, het bevind verskeie erfenisgebiede word swak onderhou. Evaton, Sharpeville en Boipatong is ingesluit nadat die komitee regerings- en gemeenskapsingryping aangevra het. Die komitee het gebiede wat goed bestuur word soos die Wieg van die […]
# Motorsport: Marc Márquez het ‘n suksesvolle operasie aan sy regterskouer ondergaan na die wêreldkampioen se ongeluk by die MotoGP in Indonesië. Die Ducati-span sê Marquez sal sy herstelproses voortsit, en sy vordering sal sy terugkeer na die renbaan bepaal. Hy sou aanvanklik vandeesmaand se Australiese en Maleisiese wedrenne weens sy besering misloop. Die seisoen […]
# My Vote Counts het aansoek gedoen om verlof tot appèl teen die Wes-Kaapse Hooggeregshof se uitspraak wat sy betwisting van die grondwetlikheid van die Wet op Politieke Befondsing van die hand gewys het. Die organisasie het aansoeke ingedien by die Konstitusionele Hof en die Hooggeregshof om hul regstryd voort te sit. Joel Bregman van […]
# ‘n Senior diplomaat van die Europese Unie, Kaja Kallas, sê Rusland dobbel met oorlog nadat ‘n vlaag Russiese hommeltuie en militêre stralers die groepering se lugruim binnegedring het. NAVO het die verdediging langs sy oostelike grense versterk en Moskou beskuldig dat hy die alliansie se lugverdediging toets. Dit volg op hommeltuig-invalle in verskeie lande […]
# Die polisie- en gevangenisvakbond sê sy sentrale uitvoerende komitee is bekommerd oor die moontlike gevolge van die Madlanga-kommissie van ondersoek na bewerings van misdadige bedrywighede in die strafregstelsel. POPCRU se woordvoerder, Richard Mamabolo, sê die komitee het besluit om die kommissie toe te laat om sy werk te voltooi en sal na afloop daarvan, […]