# Die Presidensie sê hy monitor noukeuring die Madlanga-kommissie en die parlement se ad hoc-komitee wat ondersoek instel na bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Die woordvoerder van die Presidensie, Vincent Magwenya, het aan die media gesê daar is tot dusver geen bewyse wat president Cyril Ramaphosa persoonlik betrek nie, en die president of […]
# Die geskorste adjunk- nasionale kommissaris van Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, het aan die parlement se ad hoc-komitee gesê WhatsApp-boodskappe wat hom verbind met die minister van Polisie, Senzo Mchunu, en die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde, is vals. Sibiya beskryf sy verhouding met Mchunu as streng professioneel. Hy sê hy het onafhanklik die […]
# Die regering in die Wes-Kaap het ‘n historiese 34,6-persent van sy totale verkrygingsbesteding van 6,84-miljard-rand, in 2024/25 aan ondernemings in vroue-besit toegeken. Premier Alan Winde sê hierdie mylpaal dui op deursigtigheid en inklusiewe groei. Intussen het die LUR vir Finansies, Deidré Baartman, bevestig dat versoeke aan die VN en die Wêreldbank gestuur is om […]
#Die DA se kiesafdelingshoof in Emfuleni-Noord, Kingsol Chabalala, sê die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit, wat finansieel sukkel, het tussen 2022 en 2025 byna 12-miljoen-rand aan privaat grafgrawers bestee. Dit is gedoen ten spyte daarvan dat die munisipaliteit mense het wat die werk kan doen. Chabalala sê hierdie soort geldvermorsing dui op swak finansiële bestuur. Hy dring aan […]
# Die adjunkminister in die presidensie, Nonceba Mhlauli, sal vandag ‘n G20-dialoog vir studente by Motheo TVET Kollege se NADA-kampus in Bloemfontein aanbied. Die geleentheid vorm deel van ‘n jaarlange G20-bewusmakingspoging deur die regering se kommunikasie- en inligtingstelsel in vennootskap met die burgerlike samelewing, handelsondernemings en akademici. Die program sal begin met ‘n inligtingsuitstalling met […]
# Die Gautengse Departement van Menslike Nedersettings versoek inwoners, veral mense in GOP-huise en Breaking New Ground-behuisingsbegunstigdes, om voor te berei vir moontlike oorstromings, daklekkasies en strukturele skade. Die LUR, Tasneem Motara, het die belangrikheid van vroeë inspeksies beklemtoon en ook hoe belangrik dit is om huise te onderhou. Inwoners word aangeraai om geute skoon […]
# Gimnastiek: Sport se hoogste hof sal na verwagting vandag besluit oor Israel se deelname aan die wêreldkampioenskap vir artistieke gimnastiek in Indonesië, nadat die Asiatiese land se regering toegangsvisums aan Israelse atlete geweier het. Israel het appèl aangeteken by die Hof van Arbitrasie vir Sport en eis dat die hof die Internasionale Gimnastiekfederasie en […]
# Sokker: Geen land het al ooit die Wêreldbeker met ‘n buitelands-gebore afrigter gewen nie, maar die Italianer Carlo Ancelotti sê daar is altyd ‘n eerste keer terwyl hy glorie met Brasilië nastreef. Hy is die land se eerste oorsese afrigter in ses dekades nadat hy in Mei oorgeneem en die vyfmalige wêreldkampioen gehelp het […]
# French President Emmanuel Macron rejected calls to resign and blasted his opponents on Monday. His latest government is threatened by two no-confidence motions that could bring it down by the end of the week. Macron has burned through five prime ministers in less than two years. Many of his rivals have said Macron’s only […]