# Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens verwelkom die verwerping deur die Hooggeregshof in Pretoria van Lucky Montana, die voormalige hoof van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika, se appèl teen sy sekwestrasie. Die SAID sê gister se beslissing versterk sy verbintenis tot die handhawing van belastingnakoming en om te verseker dat persone wat hul verpligtinge ignoreer die gevolge dra. […]
# Die vakbondfederasie Cosatu sê die regering se besluit om 79 howe vir seksuele oortredings landwyd in te stel, is ‘n belangrike stap in die bekamping van geslagsgeweld en die verbetering van skuldigbevindingsyfers. Die organisasie sê die gespesialiseerde howe sal geregtigheid bied vir slagoffers, insluitend vroue, kinders en kwesbare groepe. Woordvoerder Matthew Parks vra die […]
# Australian police have called off a search for a four-year-old boy who has been missing in the outback for almost three weeks, after fresh efforts failed to find any traces of the child. Gus Lamont was last seen playing outside his home on a remote sheep station about 300 kilometres from Adelaide. His grandmother […]
# Die Amerikaase president, Donald Trump, het aan Fox News gesê hy sal samesprekings met sy Chinese ampsgenoot, Xi Jinping, voer tydens die komende APEC-beraad in Suid-Korea. Die Asies-Pasifiese beraad vind plaas op 31 Oktober en 1 November in die Suid-Koreaanse stad, Gyeongju. Trump het gedreig om die vergadering te kanselleer terwyl die handelsoorlog vererger […]
# Road Running: The Sanlam Cape Town Marathon 2025 is taking place this weekend with various races happening at the Cape Town Stadium. Today there will be features trail runs over 11- and 22-kilometres, with 10- and 5-kilometre road runs. The main events for Sunday include the 42.4-kilometre marathon as well as a 41-, 10- […]
# AfriForum het stappe gedoen om ‘n misleidende Google Maps-inskrywing reg te stel wat die Krugerwildtuin as die Skukuza Nasionale Park beskryf. Die organisasie sê slegs die Minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing het die regsgesag om nasionale parke te hernoem, en geen sodanige verandering is in die Staatskoerant gepubliseer nie. Marais de Vaal […]
# A Taiwanese airline has apologised for requesting paperwork from a dead employee, in the latest development of a case that has sparked widespread anger. A 34-year-old Eva Air flight attendant, surnamed Sun, died in hospital after feeling unwell during a flight. According to news reports the airline sent a message to her phone asking […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het weer sy lastersaak van 260-miljard-rand teen New York Times ingedien. Trump het sy langdurige vyandigheid teenoor die media verskerp sedert sy terugkeer na die Withuis en die saak is een van talle aanvalle op nuusorganisasies wat hy van vooroordeel beskuldig. Die klagte is in September uitgegooi toe distriksregter […]
# Rugby: Springbok-heelagter Warrick Gelant maak môre sy eerste verskyning van die seisoen vir die Stormers in hulle Verenigde Rugbykampioenskap wedstryd teen Zebre Parma by die Stadio Sergio Lanfranchi in Parma. Daar is vier veranderinge aan die beginspan. Met Gelant op heelagter sluit Damian Willemse aan by kaptein Ruhan Nel in die middelveld as senterpaar. […]