# Vandag is vier jaar sedert die fluitjieblaser Babita Deokaran buite haar huis in Winchester Hills in Johannesburg doodgeskiet is nadat sy verdagte betalings van 100-miljoen-rand by die Tembisa-hospitaal blootgelê het. Die enkelma en hoofrekenmeester van die Gautengse Gesondheidsdepartement is in ‘n koeëlreën dood oomblikke nadat sy haar dogter by die skool afgelaai het. Ses […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê werkloosheid en ongelykheid bly Suid-Afrika se grootste ekonomiese uitdagings. Tydens die Tesourie se eerste openbare mikro-fiskale beleidswerkswinkel in Pretoria het hy stadige groei, hoë skuld en stygende befondsingsdruk as voortdurende bekommernisse uitgelig. Hy sê in sy vierde jaar in die amp was daar sekere verrassings in die […]
# Sokker: Die Suid-Gautengse Hooggeregshof het beslis dat die afrigter Pitso Mosimane en sy agentskap, MT Sports, meer as sewe-miljoen-rand, plus sewe-persent rente vanaf Mei 2021 aan Mamelodi Sundowns moet terugbetaal. Dit volg na Mosimane se vertrek na Egipte se Al Ahly in 2020, enkele maande na ‘n vierjaar-kontrakverlenging met ‘n terugvorderingsklousule. Regter Shaanaz Mia […]
# Eskom het bevestig dat onbeplande onderbrekings in Suid-Afrika gedaal het tot seweduisend-265-megawatt, die laagste sedert Desember 2020. Dit volg namate Eskom se Opwekkingsherstelplan die werkverrigting van kragstasies verhoog. Eskom-woordvoerder Daphne Mokoena sê die kragstelsel bly bestendig met 30-duisend-442-megawatt beskikbaar. Eskom beplan om teen Maandag vierduisend-850-megawatt se opwekkingsvermoë te herstel. Sy het bevestig dat die […]
# A California parole board has denied parole for Lyle Menendez, who was convicted alongside his brother of murdering their parents in 1989. Erik Menendez was denied parole on Thursday. It’s a crippling blow to both brothers after years of fighting for release. California Governor Gavin Newsom has the power to reverse parole decisions, and […]
# Die N3-tolroete het die sluiting van die snelweg in ‘n noordelike rigting na Gauteng naby die Bergville-wisselaar bevestig. Daar was ‘n ernstige ongeluk tussen ‘n taxi en ‘n vragmotor. Nooddienste is op die toneel, met erntige verkeersopeenhopings in die gebied. Padgebruikers word gewaarsku teen aansienlike vertragings en word versoek om die ongelukstoneel versigtig te […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, het ‘n tussentydse raad van ses lede aangestel om toesig te hou oor Suid-Afrikaanse Toerisme, na die ontbinding van die vorige raad oor die beweerde onwettige skorsing van die uitvoerende hoof Nombulelo Guliwe. Mzamo Masito is as voorsitter aangewys, met Kholeka Zama as adjunk. Die departement se […]
# Golf: Jonathan Broomhead claimed his fourth Sunshine Tour title in the space of 16 months after beating Jean-Paul Strydom on the first hole of a sudden-death playoff for the Sunbet Challenge at Wingate Park Country Club on Friday. Broomhead and Strydom finished regulation play tied for the lead on 13-under-par after their respective final […]
# Die Ad Hoc-komitee wat politieke inmenging, sabotasie en kriminele infiltrasie in die SAPD ondersoek, se eerste getuie is die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Die voorsitter Molapi Lekganyane het bevestig dat die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola, adjunkkommissaris Shadrack Sibiya, en die geskorste polisieminister Senzo Mchunu ook sal verskyn. Die MK-party het die insluiting van voormalige […]