# Transnet is erken vir die transformasie van openbare sektorverkryging met sy volledig digitale e-Tender-portaal en het die GIBS Logistics Achiever Gold Award 2025 gewen. Die wolkgebaseerde stelsel, wat vier jaar gelede bekendgestel is, het papiertenders vervang, wat doeltreffendheid, deursigtigheid en bestuur verbeter het, terwyl onreëlmatige uitgawes met 40-persent verminder is. Die portaal het meer […]
# Sokker: Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging het erken dat die Amajimbo’s se voorbereidings deur ‘n finansieringskrisis beperk word. Dit kom minder as twee weke voor die FIFA o.17-Wêreldbeker in Katar. Die Suid-Afrikaanse o.17-span het nog nie ‘n internasionale wedstryd gespeel sedert hulle by die AFCON in Marokko gekwalifiseer het nie. Hulle sal eers Sondag bymekaarkom en […]
# Die Raad vir Wetenskaplike en Industriële Navorsing het Afrika se eerste superkritiese koolstofdioksied-inkapselingsfasiliteit met skoon, oplosmiddelvrye tegnologie bekendgestel. Die nuwe fasiliteit maak die produksie van hoëwaarde-biogebaseerde bestanddele vir farmaseutiese produkte, landbou, voedsel en skoonheidsmiddels moontlik, en ondersteun klein, medium en mikro-ondernemings en plaaslike innovering. Die fasiliteit, wat met 25,9 miljoen rand van die Departement […]
# Die Universiteit van Johannesburg het sy nuwe Reddingsimulasiesentrum op die Doornfontein-kampus onthul. Die vierverdieping-fasiliteit van drieduisend kubieke meter bied realistiese, geïntegreerde opleiding vir Noodmediese Sorg-studente, wat hoërisiko-scenario’s onder een dak kombineer. Kenmerke sluit in ‘n diep poel met golfopwekking, helikopter-onderwater-ontsnappingsopleiding, tonnels in beperkte ruimtes en stedelike soek-en-reddingsimulators. Die sentrum, wat deur die Departement van […]
# Cricket: The Proteas Women on Saturday became the second team to secure their spot in the ICC Cricket World Cup semifinals. This followed after New Zealand and Pakistan shared points in Colombo after a rainout. The South African women have had a solid tournament thus far and rebounded superbly from a 10-wicket thrashing by […]
# Motorsport: Red Bull’s Max Verstappen is on pole for the US Grand Prix later today, while McLaren’s Formula One championship leader Oscar Piastri is qualifying sixth. The Australian is 22 points clear of his teammate Lando Norris, and 55 points ahead of Verstappen. Verstappen’s bid for a fifth successive title, once dismissed as impossible, […]
# Die forensiese ondersoeker Paul O’Sullivan het ‘n teeneis van tien-miljoen-rand vir laster teen die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, ingedien. Die stap volg na Mkhwanazi se regsgeding van vyf-miljoen-rand waarin hy beweer O’Sullivan het sy reputasie met korrupsie-aantygings geskend. O’Sullivan eis ‘n terugtrekking van verklarings wat by die Madlanga-kommissie en ad hoc-komitee gemaak is, en […]
# Die ANC se sekretaris-generaal Fikile Mbalula het die Malanga-kommissie geprys en beklemtoon dat ‘n kommissie van ondersoek nie skuld uitwys nie. Mbalula het by die Mpumalanga Algemene Provinsiale Raad gesê Suid-Afrikaners verdien antwoorde en die regering moet reageer op kwessies wat geopper word. Hy het lede versoek om nie deur kritici mislei te word […]
# Die miljardêr-sakeman en CAF-president Patrice Motsepe sê hy sal nie vir die ANC-presidentskap in 2027 staan nie, ten spyte daarvan dat hy deur partylede genader is. Motsepe het tydens die SANEF-galadinee in Johannesburg gesê Suid-Afrika het nie ‘n ryk man as president nodig nie, maar eerder bekwame, talentvolle mense. Hy sê die presidentskap is […]