# Die Lugdiensvereniging van Suider-Afrika het die Senior Uitvoerende Beampte van Lift, Daniel Rosenzweig, as voorsitter verkies en die uitvoerende hoof van Eswatini Air, Kaptein President Dlamini, as adjunkvoorsitter. Albei sal ‘n termyn van 12 maande dien. Tydens die 55ste Algemene Jaarvergadering in Lusaka, Zambië, het die vereniging se uitvoerende hoof, Aaron Munetsi, gesê die […]
# French police face a race against time to recover objects stolen in a daring heist at the world-famous Louvre Museum in Paris. An art detective told Sky News it’s the theft of the decade and to recover the priceless crown jewels, police will need to find the culprits within a week. Eight objects were […]
# Brandweerdienste van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit is op die toneel van ‘n veldbrand langs die Drakenstein-gevangenis op die R301, tussen die Paarl en Franschhoek. Die brand word vererger deur sterk wind en digte plantegroei, met swaar rook wat brandbestryding uiters uitdagend maak. Die wind het die brand in die rigting van gevangenisbehuising laat versprei, […]
# Die Suid-Afrikaanse uitvoere deur klein- en mediumgrootte ondernemings na die VSA het sedert April met 46-persent gedaal. Volgens die verskepingsplatform TUNL se KMO-uitvoerindeks volg die daling na die herroeping van die belastingvrye kwytskelding en nuwe wederkerige tariewe van 30-persent met die VSA. Die uitvoerende hoof van TUNL, Craig Lowman, sê die veranderings het klein […]
# Krieket: Pakistan het 259 vir vyf bereik aan die einde van die eerste dag van die tweede en laaste toets teen Suid-Afrika in Rawalpindi. Kaptein Shan Masood het 87 aangeteken en Abdullah Shafique 57 nadat die gashere besluit het om eerste te kolf. Keshav Maharaj en Simon Harmer het elk twee paaltjies geneem en […]
# Die DA in Gauteng het matrieks alles van die beste toegewens met hul eindeksamen wat begin. Die DA se Onderwyswoordvoerder in Gauteng, Sergio Isa Dos Santos, het leerders geprys oor hul veerkragtigheid te midde van uitdagings soos oorvol klaskamers en infrastruktuurvertragings. Dos Santos het onderwysers en ouers bedank vir hul ondersteuning en die Departement […]
# Selfoonrekords voor die Madlanga-kommissie verbind die moordbeskuldigde polisiespeurder Michael Pule Tau met die tenderpreneur Katiso “KT” Molefe, wat glo die bevel gegee het vir die moord op die ingenieur Armand Swart. Volgens Getuie A was daar verskeie oproepe en boodskappe tussen Tau en Molefe in die dae voor die moord op Swart in April […]
# Die voorsitter van die Parlement se Portefeuljekomitee oor Maatskaplike Ontwikkeling, Bridget Masango, sê die interne geskille binne die departement is kommerwekkend. Dit sluit in die onlangse afdanking van sy woordvoerder, Lumka Oliphant, oor bewerings dat sensitiewe inligting uitgelek is en die oortreding van departementele reëls. Masango sê die komitee sal regsadvies by die Parlementêre […]
# Die Johannesburgse Metropolisie het tussen verlede week Maandag en gister 185 motoriste in hegtenis geneem vir bestuur onder die invloed van alkohol. Gevaarlike bestuurders is by sigbare padversperrings met deurlopende patrollies van die stad se paaie verwyder. ‘n JMPD-woordvoerder het herhaal oortreders sal vervolg word en het motoriste aangeraai om padveiligheid voorop te stel. […]