# Police arrested a man who pointed a knife at them in front of the US embassy in Tokyo yesterday. The 30-year-old was taken into custody after pointing a kitchen knife at anti-riot police officers on the street. The motive behind the detained man’s actions was not immediately known. The incident comes days before American […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# US President Donald Trump intensified his criticism of Canada yesterday after terminating trade talks over a Canadian political advertisement that used Republican icon Ronald Reagan saying tariffs cause trade wars and economic disaster. He accused Canada of trying to influence the Supreme Court over the legality of his global tariffs. The two sides have […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele het sy ontmoeting met sakeman Vusimusi ‘Cat’ Matlala verdedig en sê dit skend nie die ANC se beeld nie. Cele het voor die parlement se ad hoc-komitee gesê hy was nie bewus daarvan dat Matlala vir enige misdade gesoek is toe hulle ontmoet het nie en het […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die DA sê die chaos rondom vanjaar se Goue Spele weerspieël die breër mislukkings binne die Nasionale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling onder minister Sisisi Tolashe. Die jaarlikse geleentheid, wat bedoel is om aktiewe veroudering onder ouer burgers in Kaapstad die naweek te vier, is onbepaald uitgestel. Wendy Kaizer-Philander van die DA sê provinsies het […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Getuie C het aan die Madlanga-kommissie gesê die vermeende kriminele baas Vusimuzi “Cat” Matlala het beweer dat hy gereeld in kontak was met die minister van polisie, Senzo Mchunu, op die dag van sy arrestasie op 14 Mei. Die getuie, ‘n lid van die taakspan vir politieke moorde, het ook getuig dat Matlala gespog […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Motorsport: Die Spanjaard Pedro Acosta het die wisselvallige Maleisiese weer bemeester en die vinnigste tyd aangeteken met die Fransman Johann Zarco tweede in ‘n chaotiese tweede oefensessie by die MotoGP in Sepang. Die uurlange middagsessie is met 35 minute vertraag weens ‘n oliekol vroeër in die dag. Die Spanjaard Alex Márquez wat hoop om […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika sê die ANC se onlangse verdediging van  swartbemagtiging, is ‘n powere poging om sy laaste politieke vesting te beskerm. Die vereniging sê die ANC se bewerings dat die beleid vroue, jeugdiges en mense met gestremdhede bemagtig, is onwaar. Die vereniging se uitvoerende hoof, Gerhard Papenfus, sê die ANC weier […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, sê Suid-Afrika is onder beleg van ‘n groeiende toestroming van dwelms, en blameer deurlaatbare grense en ‘n tekort aan skandeerders. Cele sê die land het ‘n transito-kern en ‘n winsgewende mark vir dwelmsindikate geword, met arm jeugdiges as die hoofslagoffers. Hy vra strenger wetstoepassing en howe, en […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# AfriForum het bevestig dat die Stad Kaapstad, Johannesburg Metro en Mogale City-munisipaliteit by hul Hooggeregshof-saak in Pretoria teen Nersa aangesluit het. Die munisipaliteite steun Nersa in die saak. Die burgerregtegroep betwis die reguleerder se goedkeuring van munisipale elektrisiteitstariewe sonder behoorlike koste-van-voorsieningstudies of voldoende openbare deelname. Nersa erken dat hul proses onvoldoende openbare betrokkenheid toegelaat […]