# Die Suid-Afrikaanse Psigiatriese Vereniging  sê Suid-Afrika staar ‘n geestesgesondheidskrisis onder noodpersoneel in die gesig, met een polisiebeampte wat elke week aan selfdood sterf. Altesaam 54 beamptes het die afgelope jaar hul eie lewens geneem, en meer as 300 selfdoodgevalle is in sewe jaar aangemeld.  Lerato Masenya van die vereniging doen ‘n beroep op die […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Tennis: Elena Rybakina van Kazakstan het die agtste en laaste plek ingepalm vir volgende maand se WTA-eindtoernooi toe sy Victoria Mboko met 6-3, 7-6 geklop het om die Pan Pacific se halfeindronde in Tokio te haal. 2022 se Wimbledon-kampioen sluit aan by die elite-groep in Saoedi-Arabië na ‘n suksesvolle lopie wat verlede week gelei […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Owerhede in Duitsland waarsku daar is ‘n kommerwekkende toename in die gebruik van sterk dwelms en dit word al hoe meer toeganklik met al meer van die middels wat in Europa vervaardig word. Daar was ‘n “oplewing” in die gebruik van dwelms soos kokaïen, crack en sintetiese dwelms. Kokaïenhandelmisdrywe het met meer as 45-persent […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê Suid-Afrika is besig met die verskerping van die deportasies van ongedokumenteerde migrante namate die werkkrisis vererger. Die minister het in ‘n onderhoud met Bloomberg bevestig dat 51-duisend mense die afgelope jaar gedeporteer is, meer as Frankryk en Duitsland saam. Schreiber het aangevoer dat ongedokumenteerde migrante met […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The makers of the furniture lift used by the Louvre thieves published a tongue-in-cheek advert making the most of the product’s sudden fame. The day after thieves made off with some of France’s Crown Jewels the firm posted a photograph showing the lift inside the police cordon at the museum with the tagline “when […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Krieket: Die Protea-vroue pak vandag die voorloper op die punteleer, Australië, in hul laaste Wêreldbeker-groepwedstryd in Indore, Indië. Albei lande het reeds vir die halfeindronde gekwalifiseer, saam met Engeland en Indië, maar die finale volgorde sal eers bevestig word na môre se wedstryde tussen Engeland en Nieu-Seeland, en Indië en Bangladesj. Woensdag se eerste […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Sokker: Liverpool se afrigter, Arne Slot is geensins bekommerd oor Mohamed Salahs se gebrek aan doele nie nadat hy in ses wedstryde nie ‘n enkele een kon aanteken nie. Die Egiptiese internasionale speler het sedert die openingsnaweek van die seisoen nog nie ‘n Premierliga-doel uit oop spel aangeteken nie. Hy is Woensdag uit die […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Police arrested a man who pointed a knife at them in front of the US embassy in Tokyo yesterday. The 30-year-old was taken into custody after pointing a kitchen knife at anti-riot police officers on the street. The motive behind the detained man’s actions was not immediately known. The incident comes days before American […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# US President Donald Trump intensified his criticism of Canada yesterday after terminating trade talks over a Canadian political advertisement that used Republican icon Ronald Reagan saying tariffs cause trade wars and economic disaster. He accused Canada of trying to influence the Supreme Court over the legality of his global tariffs. The two sides have […]