# Japan Airlines will start using humanoid robots in ground handling tasks at Tokyo’s Haneda airport from next month in a two-year trial aimed at easing employees’ workload. The Chinese-made robots will be deployed to load and unload cargo containers. The airline hopes they can in future also be used to clean cabins and operate […]
# Swart regspraktisyns kritiseer die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling dat hindernisse tot hervorming gehandhaaf word ondanks aangemelde verbeterings in inligtingsdoelwitte. Pumla Mncwango van die Black Conveyancers Association sê werksverdeling in staatsoordrag is ongelyk, met baie opdragte wat deur die Staatsprokureur gestuur word. Sy voer aan dit beperk geleenthede vir swart praktisyns. Die groep […]
# Die African Transformation Movement se parlementêre leier, Vuyo Zungula, sê die regering se versuim om immigrasiewette af te dwing, dra by tot toenemende onwettige immigrasie. Hy het op Newzroom Afrika aangevoer swak afdwinging dryf gemeenskappe om eiereg te gebruik. Zungula het die kwessie ook verbind met die groeiende wantroue in wetstoepassing en toenemende afhanklikheid […]
# Britain’s government remains in close cooperation with US security services ahead of King Charles’ visit to the United States this week, after a shooting at the White House correspondents’ dinner. The prime minister’s office told Sky News extensive discussions are already underway between the two governments, that would continue over the coming days. King […]
# Die Britse regering is in noue kontak met Amerikaanse sekerheidsdienste voor koning Charles se besoek aan die Verenigde State hierdie week, na ‘n skietery tydens die Withuis-korrespondente se dinee. Die eerste minister se kantoor het aan Sky News gesê omvattende gesprekke is reeds tussen die twee regerings aan die gang, wat oor die komende […]
# Die voormalige Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, stem nie saam met dele van die Konstitusionele Hof se siening van die rol wat die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie speel nie. Die hof het verlede week gelas die kommissie se riglyne moet in ‘n hof afgedwing word. Madonsela sê hoewel sy saamstem dat die kommissie se magte nie wetlik […]
# KwaZulu-Natal se premier, Thami Ntuli, sê die regering gaan môre in die KwaDukuza-landdroshof borgtog teenstaan vir drie verdagtes wat aangekeer is vir die moord op sewe lede van die Monswamy-familie. Ntuli het tydens die massabegrafnis bevestig die polisie het die voertuig gevind wat met die saak verband word en soek voort na die vierde […]