# The MK-party doen ‘n beroep op die minister van Vervoer, Barbara Creecy, om dadelik die uitvoerende hoof van die Padongelukkefonds, Collins Letsoalo, weer in sy pos aan te stel. Die MK-party het vertroue in die raad verloor en aangedring dat die raad ontbind moet word na die skorsing van Letsoalo. die MK-woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, sê hulle dring aan […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê die instorting van die gebou in George wat 34 lewens geëis en meer as 28 mense beseer het, maak die hersiening van alle nasionale bouregulasies noodsaaklik. Hy sê sy departement, die Ingenieursraad van Suid-Afrika, en die Raad vir die Geboude Omgewing is gesamentlik verbind […]
# Die DA sê verstommende nuwe besonderhede oor die toesmeerdery van onbeskaamde ANC-kaderontplooiing het aan die lig gekom tydens die Parlementêre portefeuljekomiteevergadering oor Hoër Onderwys, wat nie deur minister Nobuhle Nkabane bygewoon is nie. Die party sê soos met alle korrupsie waar ANC kaderontplooiing betrokke is, was daar nooit ‘n onafhanklike paneel wat die Sektorale […]
# Die Forum for South Africa sê misdaad in Gauteng is nog lank nie verby nie, want daar is geen ernstige poging deur mense wat die verantwoordelikheid het om burgers teen misdadigers te beskerm nie. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê dit volg na die moord Vrydagaand op vyf mense by ‘n taverne in […]
# Di9e inwoners van New Horizons in Pelican Park het die Stad Kaapstad se nuutse pogings veroordeel om dele van hulle huise te sloop. Woordvoerder, Lorraine Heunis sê twee-duisend-469 families word deur die stad se rassistiese besluit geaffekteer. Sy sê hulle het tussen tien en 12 jaar gelede huise ingevolge die Rehabilitasie- en Ontwikkelingsprogram ontvang nadat […]
# Die DA in Gauteng sê hy dring aan dat die LUR van die Departement van Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko moet verduidelik hoe ten minste agt lede van die ANC Jeugliga tot rade van openbare hospitale in Gauteng aangestel is. Die party sê raadslede ontvang ongeveer tien-duisend-rand vir raadsvergadering wat hulle bywoon. Jack Bloom van die […]
# Die maatskaplike beweging, Abahlali baseMjondolo het die sluipmoorddreigemente deur Operasie Dudula-ondersteuners veroordeel. Thapelo Mohapi van die beweging sê die dreigemente volg nadat hulle die kantore van die Instituut vir Sosio-ekonomiese Regte in Braamfontein, Johannesburg beskerm het tydens ‘n beplande optog Donderdag deur Operasie Dudula. Hy sê Operasie Dudula het vir ‘n jaar openbare geweld, insluitende […]
# Die vakbond Giwusa sê Suid-Afrika benodig ‘n konstruksiebedryf wat ingestel is op sosiale behoeftes en nie op korporatiewe winsbejag nie. Die leier van GIWUSA, Mametlwe Sebei, sê die Raad vir die Geboude Omgewing se bevindings met die instorting van die gebou in George waar 34 mense dood en 28 beseer is, bevestig wat werkers […]
# At least 14 people have died in floods and landslides caused by days of torrential rain in South Korea. The country’s disaster management office says there are fears the death toll could rise as emergency rescue efforts continue, with 12 people reported missing. Across the region, nearly ten-thousand people have evacuated their homes since […]