# Israel shut the sole gateway between the Israeli-occupied West Bank and Jordan until further notice, after a driver bringing humanitarian aid from Jordan for Gaza on Thursday opened fire and killed two Israeli military personnel. The Allenby Bridge is a key route for trade between Jordan and Israel and the only gateway for more […]
# City Power het die skadebepaling by die Cydna-substasie voltooi ná ‘n brand en bevestig dat beskermingskabels beskadig is. ‘n Woordvoerder, Isaac Magwenya, sê herstelwerk het reeds vanoggend begin, en word verwag om teen 6 nm voltooi te wees. Magwenya sê voorlopige bevindinge dui op vandalisme gekoppel aan kabeldiefstal, maar ondersoeke duur voort. Gebiede wat […]
# Die LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme in die Vrystaat, Ketso Makume, bied ‘n sakeontbyt aan vir die QwaQwa Tekstielgroep. Die geleentheid het ten doel om transformasie aan te vuur, belegging te lok, en toegang tot nuwe markte te kry. Belanghebbendes sal met moontlike befondsers in beide die privaat en openbare sektor skakel, terwyl […]
Motorsport: Lewis Hamilton remains optimistic that he can claim a maiden podium with Ferrari this year. Speaking ahead of this weekend’s Azerbaijan Grand Prix, the seven-time champion stressed that a win was unlikely, but that a top-three finish was realistic in the final eight races. Hamilton has never gone through a complete season without a […]
# US President Donald Trump has suggested some TV networks should have their licences “taken away”, as he backed America’s broadcast watchdog in a row over the suspension of late-night TV host Jimmy Kimmel. ABC has pulled the comedian off air “indefinitely” after his remarks about the murder of conservative influencer Charlie Kirk in Utah […]
# An Australian doctor who raised the alarm about Erin Patterson has been sanctioned by the Australian Health Practitioner Regulation Agency over disparaging comments made about the triple murderer. Chris Webster was a key witness in Patterson’s trial, at which a jury found her guilty of killing three relatives and attempting to kill another with […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump het tydens ‘n nuuskonferensie saam met die Britse Eerste Minister, Sir Keir Starmer, by Chequers gesê, “Putin het hom werklik in die steek gelaat”. Volgens Starmer het Putin die laaste paar dae “sy werklike kleure gewys” en sê hulle moet druk op die Russiese president plaas. Trump sê hy […]
# Die Gautengse polisie het bevestig die voorsitter van die Gautengse Nasionale Taxi-alliansie, Thami Moyo, is op die Soweto-snelweg doodgeskiet. Die polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê Moyo het bestuur toe hy deur verdagtes in ‘n Toyota-minibustaxi en ‘n Toyota Yaris onderskep is. Skote is afgevuur, en Moyo is op die toneel dood verklaar. Hy doen ‘n […]
# Die Kabinet het die vrystelling van die konsep Nasionale Entrepreneurskapstrategie en Implementeringsplan vir openbare kommentaar goedgekeur. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die strategie fokus op die bevordering van die jeug en voorheen-benadeelde ondernemings, deur mikro-, klein- en mediumgrootte ondernemings te versterk. Die plan sluit entrepreneurskapsonderwys, tegnologie-uitruiling, toegang tot befondsing en markte, […]