# Die moordsaak teen die 31-jarige Tiffany Meek is uitgestel, met die aanklagte wat op 5 November bedien sal word voor die saak na die Hooggeregshof oorgeplaas word. Meek word beskuldig dat sy haar elfjarige seun, Jayden-Lee, vermoor het. Die kind se liggaam is in Mei naby hul Fleurhof-huis gevind. Sy staan ook tereg op […]
# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, sê politieke inmenging het ondersoeke na ‘n Gautengse dwelmkartel ontwrig. Mkhwanazi het aan die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria gesê dat minister van Polisie, Senzo Mchunu, wat deur die omstrede sakeman, Brown Mogotsi, beïnvloed was, ‘n rol gespeel het om die politieke moorde-taakspan, wat by die kartelondersoek betrokke […]
# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, het die Madlanga-kommissie meegedeel hy vermoed dat ‘n senior misdaadintelligensieoffisier, Feroz Khan, inligting aan die sakeman Brown Mogotsi voorsien het. Mkhwanazi sê Mogotsi het aan hom gesê dat Khan hom sou inlig, wat aandui dat Khan hom met opdaterings voorsien het. Hy beklemtoon dat hy nie vir Khan […]
# Die Hooggeregshof in Johannesburg het Sibusiso Zitha tot 15 jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op die gevierde bakster, Thembekile Letlape, bekend as die ‘Pastry Princess’. Regter Shanaaz Mia het versagtende faktore in ag geneem , insluitend dat Zitha ‘n ouer van twee minderjarige kinders is, dat hy hom vrywillig oorgegee het aan die […]
# Rugby: The stage is set for a thrilling conclusion to the 2025 Currie Cup when the Lions host Griquas in the final at Ellis Park tomorrow. The two teams have met once this season, with the Lions emerging as clear victors two weeks ago when they clinched top spot on the log with a […]
# Die Groot- en Kleinhandelsektor Onderwys- en Opleidingsowerheid vier sy 25ste herdenking van vaardighede en ontwikkeling in Sandton. Die uitvoerende hoof, Tom Mkhwanazi, sê die openbare entiteit het ten doel om die vaardigheidsontwikkelingsbehoeftes van die groothandel- en kleinhandelsektor te vergemaklik met die instel van leerprogramme, die uitbetaling van toelaes en die monitering van onderwys en […]
# ‘n Akademikus aan die Universiteit van die Wes-Kaap, Professor Siphamandla Zondi, sê kolonialisme het Afrika se selfkennis verdraai, wat ontwikkeling strem en veroorsaak dat armoede voortduur. Zondi het tydens die jaarlikse Keith Gottschalk-lesing gepraat en die vasteland aangespoor om sy eie multilaterale instellings te bou en intellektuele kolonialisme te oorbrug. Hy het ook Afrika […]
# The European Commission has proposed a 19th sanctions package targeting Russia since its full-scale invasion of Ukraine in 2022. All 27 EU member states will have to approve the plan. EU sources have told Reuters the commission will propose banning Russian liquefied natural gas imports by 1 January 2027. It comes after recent comments […]
# A group of leading analysts suggests the Kremlin has launched a “coordinated information” campaign targeting another of its neighbouring countries that echoes of the rhetoric employed before the full-scale invasion of Ukraine in 2022. The Institute for the Study of War says senior figures in Moscow, including members of Vladimir Putin’s inner circle, have […]