# Tennis: Former world number one Novak Djokovic will play at the Shanghai Masters event next month. The 24-time Grand Slam champion has not played in an official match since his defeat in the semifinals of the US Open to Carlos Alcaraz earlier in September. Following that loss, the 38-year-old remained vague about his schedule […]
# Cricket: Ben Stokes was named as England captain for the Ashes tour as the squad was announced on Tuesday for five tests in Australia, which starts in November. Harry Brook has been confirmed as England’s vice-captain. Fast bowler Mark Wood returns after his recovery from a left knee injury, while spinner Shoaib Bashir is […]
# President Cyril Ramaphosa het gevra vir beduidende hervormings aan die Verenigde Nasies, veral die Veiligheidsraad, om ‘n meer billike en verteenwoordigende wêreldorde te weerspieël. Hy het gisteraand die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies toegespreek en Israel se optrede in Gaza sterk veroordeel, dit as “volksmoord” bestempel en die internasionale gemeenskap aangespoor om internasionale […]
# Supertifoon Ragasa, die wêreld se kragtigste tropiese sikloon vanjaar, het Hongkong vroeër vandag met orkaansterkte wind en stortreën getref, met 14 mense wat in Taiwan dood is as gevolg van die swaar reën. ‘n Meer in Taiwan se oostelike Hualien-distrik het oorstroom en ‘n muur van water oor ‘n dorp losgelaat, terwyl die eiland […]
# Flights have been cancelled, schools and businesses have closed, and thousands of people have been forced to leave their homes as one of the strongest typhoons of recent years approaches southern China and Hong Kong. Super Typhoon Ragasa, with winds near its centre of around 220 kilometres per hour, is travelling across the South […]
# Gholf: Die kaptein van Amerika, Keegan Bradley, sê hy het vandeesweek gewroeg oor wat kon wees as hy homself gekies het om dié naweek in die Ryderbeker-kompetisie te speel. Die 39-jarige kaptein van Amerika – wat 13de die wêreldranglys is – het dit oorweeg om homself as een van die ses kapteinskeuses aan te […]
# Die Nasionale Vervolgingsowerheid se Batebeslagleggingseenheid het ‘n beslagleggingsbevel van 144-mijoen-rand van die Hooggeregshof in Pretoria verkry om grond te herwin wat van die Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling gesteel is. Die bevel volg na ‘n ondersoek deur die Valke se Spesiale Ondersoekeenheid. Lumka Mahanjana van die NVG sê verskeie eiendomme, insluitend die 130-miljoen-rand […]
# ‘n Fabriek wat Indiese infanteriegevegsvoertuie vervaardig, is in Marokko ingewy. Die stap beklemtoon die Suid-Asiatiese reus se toenemende verdedigingvoetspoor. Die inwyding, wat deur die minister van Verdediging van Indië, Rajnath Singh, bygewoon is, volg na ‘n beleggingsooreenkoms wat in September 2024 tussen Nieu-Delhi en Rabat onderteken is. Die fabriek sal na verwagting 100 voertuie […]
# Die DA doen ‘n beroep op die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, om die afgradering van Taiwan se skakelkantoor in Pretoria om te keer. Die party sê Taiwan het uitvoere van sy halfgeleierskyfies na Suid-Afrika beperk, ‘n stap wat die vervaardigingsektor, veral die motor- en inligtingstegnologiebedrywe, kan vernietig. Die DA-lid, Ryan […]