# The DA in Gauteng veroordeel die Departement van Menslike Nedersettings nadat LUR Tasneem Motara die voormalige premier David Makhura die skuld gegee het vir die ineenstorting van die Snelle Grondvrystellingsprogram. Die woordvoerder van die DA, Mervyn Cirota, sê twee-miljard-rand is reeds uitgegee, maar slegs 26 huise is gebou op die tien-duisend beplande persele. Hy […]
# Tennis: Die wêreld se nommer-een, Carlos Alcaraz, het ten spyte van ‘n enkelbesering die Argentyn Sebastian Baez met 6-4, 6-2 in sy openingswedstryd van die Japanse Ope in Tokio geklop. Hy het op die baan neergesak nadat hy die bal in die vyfde pot van die eerste stel gejaag het, en vir ‘n paar […]
# Die topverkoper voertuigvervaardiger, Toyota het sy nuwe hoëtegnologie dorpie in Japan geopen. Dit is ‘n eksperimentele projek om outonome voertuighantering en ander futuristiese ontwikkelings te toets. Die dorpie word voorgestel as ‘n voorbeeld van die werklike lewe om ‘n magdom uitvindings te toets, van vlieënde taxis tot robot-troeteldiere en hommeltuie wat jou in die […]
# Die Departement van Water en Sanitasie en uMngeni-uThukela Water, herdenk vandag Wêreldrivierdag 2025 met ‘n rivierskoonmaakveldtog by die Msuthinja-stroom in Mandeni, KwaZulu-Natal. Die doel is om riviere, vleilande en waterekosisteme te beskerm terwyl gemeenskappe betrek word by die bewusmaking van besoedeling. Wêreldrivierdag word wêreldwyd op 28 September gevier en beklemtoon die waarde van skoon […]
# Die DA staan die Stad Tshwane se uitbreiding van sy stadsreinigingsheffing na deeltitel-eiendomeienaars teen. Die hof het bepaal dat die heffing onwettig is. Die burgemeesterkandidaat van die DA, Cilliers Brink, sê inwoners word dubbel aangeslaan vir vullisverwydering, deur die eienaarsvereniging en die stad. Hy sê die DA dring aan dat die dubbelbetaling omgekeer moet […]
# Indië het ‘n 121-miljard-rand bestelling vir 97 plaaslik vervaardigde vegvliegtuie onderteken terwyl hulle lugmag sy Russiese MiG-21 vliegtuie na dekades van gebruik uit diens stel. Die eerste “Tejas” vleigtuie – wat “briljantheid” in Hindi beteken – is in 2016 deur die lugmag in gebruik geneem. Die jongste bestelling is vir die vierde generasie van […]
# Die Konstitusionele Hof hoor vandag argumente aan wat dele van Suid-Afrika se Wet op Seksuele Misdrywe en Verwante Aangeleenthede uitdaag. Die saak volg na ‘n uitspraak deur die Hooggeregshof in Pretoria wat beslis dat ‘n verkragtingsbeskuldigde nie meer op die subjektiewe oortuiging kan vertrou dat toestemming toegestaan is nie. Die organisasie sonder winsbejag, Embrace […]
# ‘n Franse hof het die voormalige Franse president, Nicolas Sarkozy skuldig bevind op aanklagte van kriminele sameswering, maar het hom vrygespreek op klagtes dat hy onwettige veldtogfinansiering aanvaar het. Die hofsaak spruit uit beskuldigings dat die oorlede Libiese diktator Moeamer Kadhafi gehelp het om sy suksesvolle presidensiële veldtog in 2007 te befonds. Die saak […]
# Die Nasionale Metaalwerkersvakbond van Suid-Afrika kritiseer die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa en Eskom, vir vertragings met die instelling van die elektrisiteitstarief wat tot die heropening van die ontmantelde Glencore- en Samancorsmelters kan lei. Phakamile Hlubi-Majola van Numsa sê ten spyte van belowende vergaderings, duur afleggings voort, met duisende poste wat verlore […]