# Nederland het belowe om die oorskot van “Java Man“, die eerste “Homo Erectus” wat deur moderne wetenskaplikes opgegrawe is, aan Indonesië terug te besorg. Hierdie opgrawing word beskou as ‘n mylpaalontdekking vir menslike evolusie. Nederland beplan om sowat 28-duisend fossiele van die “Dubois-versameling”, wat die anatomis en geoloog Eugene Dubois in 1891, toe Indonesië […]
# Die Stad Tshwane het ‘n proses van openbare deelname goedgekeur vir die Konsep- Sokhulumi buurtplan wat saam met die Nasionale Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling ontwikkel is. Die plan stel behuising, landbou, sakeontwikkeling, en gemeenskapsfasiliteite voor vir die verarmde gebied naby Bronkhorstspruit. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê […]
# WesBank het ‘n skerp toename in die gebruik van ballonpaaiemente vir voertuigbefondsing aangeteken, wat beklemtoon Suid-Afrikaanse motorkopers verkeer onder druk met betrekking tot bekostigbaarheid. Verkope met ballonpaaiemente het gestyg van 27-persent in Julie tot 35-persent in Augustus, met die gemiddelde ballongrootte wat van 33-persent tot 37-persent gestyg het. Lebo Gaoaketse van WesBank sê ballonpaaiemente […]
# Die DA se toesig oor die MyCiTi-busstelsel in Kaapstad het bevestig daar volle toegang vir gidshonde wat gesigsgestremdes vergesel. Raadsli, Rob Quintas en professionele honde-afrigters het gedurende ‘n inspeksie die instap, draaihekke en platformnavigasie getoets. Wendy Alexander van die DA sê die oefening volg na ‘n wetsontwerp deur ‘n privaatlid wat probeer om konsekwente […]
# ‘n Deense lughawe is vandag vir die tweede keer in ‘n paar uur vir ‘n rukkie gesluit nadat ‘n vermeende hommeltuig oor die lughawe gewaar is. Volgens die land se eerste minister was dit deel van “hibriede aanvalle” wat moontlik met Rusland verband hou. Hommeltuie is sedert Woensdag oor verskeie Deense lughawens gesien, met […]
# Die DA in Johannesburg het ‘n skrywe gerig aan die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, minister van Finansies, Enoch Godongwana, en die Ouditeur-Generaal, Tsakani Maluleke. Die party eis dringende ingryping in die nasleep van burgemeester Dada Morero se toenemend twyfelagtige besluite wat lei tot die Stad se ineenstorting. Die DA-lid, […]
# Die Britse eerste minister Keir Starmer het planne aangekondig om ‘n gratis digitale ID vir burgers en mense wat in die land woon, in te stel in ‘n poging om onwettige migrasie te bekamp. Die regering sê dit sal makliker wees om aansoek te doen vir dienste soos rybewyse, kinderversorging en welsyn. Die nuwe […]
# Die hoof van die Polisiediens se regsafdeling, Margaretha van Rooyen, het die Parlement se portefeuljekomitee oor Polisie gekritiseer oor hulle versuim om op te tree teen die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se klagtes voor sy Julie-nuuskonferensie. Van Rooyen het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê tydige ingryping is van kardinale belang om polisieverantwoordbaarheid te […]
# Die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika en Sakeliga het appèl by die Konstitusionele Hof en die Appèlhof ingedien waarin die Hooggeregshof in Pretoria se gelyke indiensnemingsuitspraak betwis word. Die hof het die versoek afgekeur om nuwe regulasies wat indiensnemingsvoorwaardes wat op ras, geslag of gestremdheid berus, te stop. Die ministerie van Indiensneming en Arbeid het […]