Skip to content

ATM vra onmiddellike vrylating van SA aktiviste wat deur Israelse magte aangekeer is [KLANK]

# Die African Transformation Movement vra die Suid-Afrikaanse regering om onmiddellik die vrylating van Mandla Mandela en ander Suid-Afrikaanse aktiviste te bewerkstelling. Die Israelse Vloot het vaartuie op pad na Gaza onderskep en die aktiviste aan boord aangekeer, insluitend die Sweed Greta Thunberg. Die vaartuie met humanitêre hulp is deel van die Global Sumud-flottielje. ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, sê die aktiviste se motivering is jammerhartigheid en eensgesindheid met die mense van Gaza:

ENG ZamaonCaptured