# Die ATM het die spoedige optrede van die polisie se Nasionale Intervensie‑eenheid verwelkom wat Zola Bishop Yolelo en vyf ander individue geïdentifiseer het wat na bewering betrokke was by afpersings- en intimidasie-bedrywighede in Mthatha, in die Oos-Kaap. Ses gewapende vermeende afpersers is gisteraand dood in ‘n skietgeveg met die polisie op die R61-pad tussen Mthatha en Ngcobo. Woordvoerder van die ATM, Zama Ntshona, sê effektiewe polisiëring is noodsaklik vir die handhawing van die wet en om die veiligheid van gemeenskappe te verseker:
ATM verwelkom polisie-optrede in afpersingverwante sake in Mthatha [KLANK]
ENG ZamaonExtortion