# Die African Transformation Movement veroordeel die onlangse skietery op die Walter Sisulu Universiteit se Mthatha-kampus, waar vier studente geskiet en een dood is. ‘n Personeellid is na bewering verantwoordelik vir die geweld. Die ATM se nasionale woordvoerder, Zama Ntshona, vra die Departement van Hoër Onderwys om dringend in te gryp en sê ‘n taakspan moet geskep word om studente se griewe te hanteer:
ATM veroordeel dodelike geweld by Walter Sisulu Universiteit [KLANK]
ENG-NtshonaOnWSU