Skip to content

ATM sê Ramaphosa probeer parlementêre aanspreeklikheid uitstel deur paneelverslag te laat hersien [KLANK]

# African Transformation Movement sê president Cyril Ramaphosa se besluit om die Artikel 89-paneel se verslag onder hersiening te neem, kan nie en mag nie die Parlement se ampsklag-proses opskort nie. Die paneel het bevind Ramaphosa het moontlik sy ampseed oortree met sy optrede in ‘n beweerde geldtoesmeerdery op sy plaas, Phala Phala, in Limpopo in 2020. ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, sê Ramaphosa kan nie aanspreeklikheid ontduik nie:

ENG NtshonaONPhalaPhala