Skip to content

ATM sê onderbefondsde Weermag laat SA kwesbaar vir toenemende bedreigings [KLANK]

# Die African Transformation Movement sê die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is onderbefonds en is nie voorbereid om toenemende bedreigings teen te staan nie. Die party sê die ontplooiing na die Demokratiese Republiek die Kongo het die gevare daarvan blootgelê om swak toegeruste soldate na konflikgebiede te stuur. Hy waarsku teen groeiende bedreigings soos misdaad, terrorisme en onwettige immigrasie. Die woordvoerder van die ATM, Zama Ntshona, sê die regering moet die skuld kry vir die verwaarlosing van nasionale verdediging:

ENG NtshonaOnGrowingThreats