Skip to content

ATM sê getuies sterf as hul die waarheid wil praat [KLANK]

# Die ATM sê die regstelsel verkeer in gevaar om in duie te stort omdat getuies vermoor word. Dit volg ná ‘n sleutelgetuie gister by die Wynberg-landdroshof in die Wes-Kaap vermoor is. Die ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, sê die moord is ‘n skrikwekkende herinnering aan sistemiese mislukkings in die getuiebeskermingsprogram. Ntshona voeg by die staat se versuim om getuies te beskerm, veroorsaak vrees en weerhou ander moontlike getuies om te praat:

ENG NtshonaOnWitnesses