# Die African Transformation Movement het die afskuwelike dade van kindermishandeling en -uitbuiting in die land veroordeel. Dit volg na die inhegtenisneming van ‘n 59-jarige man verlede week, wat in besit gevind is van meer as 56-duisend video’s en foto’s wat seksuele mishandeling van kinders uitbeeld. Die woordvoerder van die ATM, Zama Ntshona, sê hulle glo vas die beskerming van kinders is ononderhandelbaar en moet bo alles eerste gestel word:
ATM glo kinderbeskerming is nie onderhandelbaar nie [KLANK]
ENG ZamaonProtection