Skip to content

ATM en MK-party bied Eenheidsaamtrek in Oos-Londen aan [KLANK]

# Die African Transformation Movement en MK Party bied vandag ʼn saamtrek by die Sisa Dukashe-stadion in Mdantsane, Buffalo City, aan. ATM-president Vuyo Zungula, lede van die nasionale uitvoerende komitee, tradisionele leiers, geloofsgroepe en aktiviste sal dringende kwessies soos BTW-verhogings en geweld bespreek. ATM se nasionale woordvoerder, Zama Ntshona, sê die saamtrek wil progressiewe magte verenig en inspireer om saam te werk aan ʼn beter Suid-Afrika:

ENG-NtshonaOnRally