Skip to content

ATM eis vergoeding vir oorlewendes van Swaneville-slagting

# Die African Transformation Movement het op die 34-jaar-herdenking van die 1991-tragedie naby Krugersdorp, hulde gebring aan die slagoffers van die Swaneville-slagting. Die nedersetting is deur hostel-bewoners aangeval wat tot die dood van verskeie mense gelei het. Die ATM bepleit nasionale erkenning, geregtigheid en vergoeding vir oorlewendes en gesinne. Die party eis vir die slagting om in skoolkurrikulums ingesluit te word en soos die Sharpeville-slagting herdenk moet word. Hulle vra ook verantwoording, erkenning en genesing vir die families van die slagoffers.