Skip to content

ATM eis omvattende hersiening van ekonomiese beleide [KLANK]

# Die ATM eis ‘n omvattende hersiening van ekonomiese beleide en ‘n verbintenis tot deursigtigheid en verantwoordbaarheid in staatsbestuur. Die party sê die werkloosheidsyfer van 32,9-persent in die tweede kwartaal van hierdie jaar beklemtoon die diepgaande wanbestuur van die ekonomie deur president Cyril Ramaphosa se administrasie. Die ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, sê dit is noodsaaklik vir Suid-Afrika om belegging in kritieke infrastruktuur, energiestabiliteit en die herlewing van sleutelsektore te prioritiseer teneinde werkskepping te stimuleer:

ENG ZamaonEconomicPolicies