# Die African Transformation Movement sê president Cyril Ramaphosa se aansoek in die Wes-Kaapse Hooggeregshof om ʼn interdik te kry teen die Artikel 89-ampsklagproses, voldoen nie aan die regsdrempel om onherstelbare skade te bewys nie. Die president wil hê die Parlement moet sy ampsklagprosedure staak tot die hof die Artikel 89-verslag oor Phala Phala wat hy as wesenlik foutief beskou, hersien het. ATM-leier Vuyolwethu Zungula sê dis duidelik dat Ramaphosa aanspreeklikheid probeer vermy:
ATM beskuldig Ramaphosa dat hy aanspreeklikheid wil vermy met Phala Phala-hofinterdik [KLANK]
ENG ZungulaOnRamaphosa