# Atletiek: Die minister van Sport, Gayton McKenzie, vra ‘n ondersoek na die president van Atletiek SA, James Moloi, se beweerde onreëlmatige gebruik van ‘n kredietkaart. Dit volg nadat ASA moeilike vrae moes hanteer in die parlementêre portefeuljekomitee oor Sport oor Moloi se transaksies by drinkplekke, shisanyamas en drankwinkels. McKenzie het die beweerde misbruik veroordeel tydens ‘n onderhoud met SABC News en dit as onaanvaarbaar bestempel. Hy sê dit moet aandag kry, en het ‘n volledige forensiese ondersoek aangekondig:
Atletiek: McKenzie vra ondersoek na president van ASA se vermeende kredietkaart-misbruik [KLANK]
ENG-McKenzieOnMoloi