# Atletiek: Die DA het kalmte en eenheid versoek voor Atletiek Suid-Afrika se verkiesing op Saterdag. Dit volg nadat ASA se president, James Moloi, polisieteenwoordigheid versoek het, wat die party sê dui op diepgaande wanfunksionaliteit en onbestendigheid binne die federasie. Joe McGluwa van die DA sê die voortdurende binnegevegte, regsdreigemente en onttrekking van belangrike provinsiale benoemdes weerspieël swak bestuur wat die prestasies van atlete oorskadu:
Atletiek: DA vra kalmte en eenheid te midde van chaos met Atletiek SA se verkiesing [KLANK]
AFR McGluwaOnAthleticsSA