# Die African Peoples Convention sê Gemeenskaplike Eiendomsverenigings kan nie ekonomiese voordele lewer nie, al beheer hul miljoene hektaar grond. Swak bestuur, ‘n gebrek aan toegang tot befondsing, swak sakevermoë en onduidelike belastingreëls is genoem. Woordvoerder Themba Godi vra dringende hervormings, insluitend ‘n toegewyde ondersteuningsagentskap, die insluiting van die finansiële sektor en bekwame leierskap. Hy sê grondhervorming moet voortbeweeg van eienaarskap na betekenisvolle ekonomiese ontwikkeling en werkskepping:
APC vra verskuiwing van grondbesit na ekonomiese ontwikkeling [KLANK]
ENG GodiOnLand