Skip to content

Anti-Apartheid Movement for Palestine veroordeel aanvalle op Global Sumud-flottielje se bote [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse tak van die Anti-Apartheid Movement for Palestine veroordeel Israel se aanvalle op bote wat deel is van die Global Sumud-flottielje.  Ses Suid-Afrikaners is Maandag deur Israelse magte aangekeer nadat die flottielje in internasionale water voorgekeer is terwyl hulle probeer het om deur die Gaza-blokkade te breek en hulp te verleen. Die beweging se woordvoerder, Dudu Mahlangu-Masango, sê die Suid-Afrikaanse regering moet alles moontlik doen om die Suid-Afrikaners se vrylating te bewerkstellig:

ENG MasangoOnGazaAid