# Die ANC vra vir fiskale dissipline in die bestuur van die begroting en die beskerming van maatskaplike sekerheidsprogramme soos gestremdheids- en kinderondersteuningstoelaes. Die party beklemtoon die belangrikheid van die balans tussen ekonomiese groei en die bestuur van staatskuld, terwyl maatskaplike sekerheidsmatreëls wat kwesbare burgers ondersteun, beskerm word. Sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê staatsgeld moet sorgvuldig bestuur word om deurlopende befondsing vir noodsaaklike maatskaplike dienste te verseker:
ANC vra vir fiskale dissipline en beskerming van maatskaplike sekerheidsprogramme [KLANK]
ENG MbalulaOnDiscipline