# Die ANC sê sy oorwinnings in tussenverkiesings in die Chris Hani-streek in die Oos-Kaap en die Sekhukhune-streek in Limpopo is bewys dat die hernuwingsprojek suksesvol is, ten spyte van kritici wat aanvoer dat die party besig is om agteruit te boer. Die party belowe om dienslewering te versnel, plaaslike regering te versterk, en om ‘n standvastige, mensgesentreerde organisasie te wees. Woordvoerder van die ANC, Mahlengi Bhengu sê hierdie oorwinnings dui hernude vertroue van die gemeenskappe aan en bewys die party se hernuwingsprojek word sterker:
ANC vier tussenverkiesingoorwinnings in Limpopo en die Oos-Kaap [KLANK]
ENG BhenguOnVictories