# Die ANC in Kaapstad verwerp die voorgestelde verkope van die metro se aandele in die Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum. Die metro se huidige aandeelhouding is 72,7-persent, die Wes-Kaapse regering besit 22,2-persent en Sunwest International 5,1-persent. ANC-woordvoerder Judy-Ann Stevens sê hulle is bekommerd oor die gebrek aan deursigtigheid oor hoe die inkomste uit die verkope gebruik gaan word:
ANC verwerp voorstel om aandele in Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum te verkoop [KLANK]
ENG StevensONProposal