Skip to content

ANC verwelkom hofuitspraak wat kandidaatlyste in Oos-Kaap bekragtig [KLANK]

# Die ANC verwelkom ‘n uitspraak deur die Verkiesingshof wat ‘n uitdaging deur twee van sy lede van die hand gewys het. Die lede het die party se kandidaatlyste in die Oos-Kaap vir Woensdag se plaaslike regeringsverkiesing betwis. Die hof het bevind die aansoekers het nie genoeg bewyse gelewer om aan te toon die party se nominasieproses is ernstig geraak nie. Die ANC-woordvoerder Mahlengi Bhengu sê die uitspraak beteken die ingehandigde kandidaatlyste bly onveranderd:

ENG BhenguOnRuling