Skip to content

ANC verwelkom hofuitspraak wat bevestig hoofman Albert Luthuli is deur apartheidspolisie vermoor [KLANK]

# Die ANC sê die uitspraak van die Hooggeregshof in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, wat bevestig Hoofman Albert Luthuli is deur die apartheidspolisie vermoor, herstel waarheid, waardigheid en geregtigheid aan sy nalatenskap en Suid-Afrika se geskiedenis. Die hof het die apartheidsera-ondersoek verwerp wat valslik beweer het Luthuli is dood nadat hy in 1967 deur ‘n trein getref is. ANC-woordvoerder Mahlengi Bhengu het die Luthuli-familie, menseregte-prokureurs en historici geprys vir die versekering dat die waarheid uiteindelik onthul is:

ENG BhenguOnLuthuliRuling