# Die ANC veroordeel die voortdurende geweld in die e-taxi- en taxibedrywe, insluitend die onlangse moord op die e-taxi-bestuurder Mthokozisi Mvelase by die Maponya Winkelsentrum in Soweto in Gauteng. Die party het ‘n beroep gedoen vir dringende dialoog tussen belanghebbendes en sterker wetstoepassing om stabiliteit te herstel en lewens te beskerm. Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, waarsku dat geweld in hierdie sektore openbare orde en dienslewering bedreig. Mbalula het die polisie versoek om ferm op te tree teen die oortreders:
ANC veroordeel geweld in e-taxi- en taxi-bedrywe [KLANK]
ENG MbalulaOnIndustries