# Voormalige eThekwini-burgemeester en voormalige ANC-streekvoorsitter, Zandile Gumede, het by die MK-party aangesluit en is as die party se adjunkprovinsiale sameroeper in KwaZulu-Natal aangestel. Gumede en 21 medebeskuldigdes, staan tans tereg op aanklagte van bedrog en korrupsie wat verband hou met ‘n Durbanse vaste-afvaltender van 320-miljoen-rand. Die sekretaris-generaal van MK, Sibonelo Nomvalo, het die aanstelling tydens ‘n media-inligtingsessie in Durban aangekondig, waar die party ook die suksesvolle voltooiing van sy benoemingsproses van wyksraadslede bevestig het:
ANC verloor korrupsie-beskuldigde Zandile Gumede aan MK-party [KLANK]
ENG NomvaloOnNewMembers