Skip to content

ANC vergader Maandag om te besin oor KZN-polisiekommissaris se uitlatings [KLANK]

# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê die onthullings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi oor beweerde korrupsie in die Suid-Afrikaanse Polisiediens is nou in die regering se hande. Mbalula het op ‘n nuuskonferensie in Barberton, Mpumalanga, aangekondig die party sal Maandag tydens sy gewone leierskapsvergadering oor die saak besin, nadat president Cyril Ramaphosa die land Sondag toegespreek het:

ENG MbalulaOnMeeting